Page 2 of 3

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 23 Nov 2011 17:48
by Tinus lotz
piet die imports wat in myl gemerk was soos boegman sin was vroeg al inspiuting gewees

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 24 Nov 2011 05:57
by Jorrie
Kagiso II wrote: MAAR ek sal vandag daar verbyry en bekyk [ek si mos nie hard-up nie, immers ek het vir Boezman :biggrin: ]
Oom Mac
Vra vir die kar se boekies, bv. die diens boekie. Gewoonlik is die vorige eienaars se kontak besonderhede daar aangeteken.

Ek gaan more in daardie rigting. Miskien kan ek iets uitvind. :geek:

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 24 Nov 2011 07:40
by Herrie
Ek is nie gepla oor die FSH nie! Jy weet nooit of die ouens 'n behoorlike dienste gedoen het nie - veral as jy deesdae hoor watter probleme ouens het wat hulle voertuie vir ;n diens in gevat het.

En as 'n voertuig uit sy warranty is gaan 'n FSH jou ook nie help by die vervaardiger nie en jy sal alles self moet laat regmaak en betaal.

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 24 Nov 2011 08:18
by Peter Connan
Tinus lotz wrote:piet die imports wat in myl gemerk was soos boegman sin was vroeg al inspiuting gewees
Tinus volgens my een Manual (en ek se nie hy is reg nie) het hulle die fuel injection eers in '95 beskikbaar gestel. Sover ek weet was die Y60 nooit lokaal beskikbaar met fuel injection, behalwe in die diesels nie.

Watter jaar is Christo se kar? Ek was onder die indruk dit is ook 'n 96 soos myne?

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 24 Nov 2011 14:17
by Tinus lotz
Syne is n 95 gq wat van engeland af kom ek dink hulle noem dit TB42E engine dit is soos die GRX wat ek het net ouer mod maar jy is reg oor daai specks ........koop hom Oom mac gaan groot baie kar vir bietjie geld!

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 24 Nov 2011 14:38
by Kagiso II
toe ek hulle die v'morre bel toe seg mannikji daa vi my "The car is gone to Jo'burg to show to a gentleman there".. come this afternoon .. toe besluit ek om more oggend te gaan kyk.[as die gentleman van jo'burg hom danni opgeraap het nie ..

Hoeveel kan ek kry vir Boezman??? :think: :think: :think:

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 24 Nov 2011 15:31
by DawidT
Hi Oom Mac,

Op die oog af lyk hy nog heeltemal goed. Ek het vir my '96 model R65 000 betaal. As ek so van hier af kyk lyk die kondisie soort gelyk. Ek het egter niks bygekry nie en die vorige eienaar (n Prok........!!!!) het my hand en mond belowe dat hy al sy dienste gehad het.

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 25 Nov 2011 22:34
by Jorrie
Oom Mac

Ek het vanoggend daai wit 93 Patrol gaan soek, maar ek kon hom nie kry nie. G'n teken van hom in die Vileria omgewing vanoggend nie. :think:

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 26 Nov 2011 00:59
by Kagiso II
Haai Jorri -- ek was toe nie daar nie [moes Roodepoort toe om BOEZMAN te gaan haal. Hy was mos vir "nip-n-tuck" :surprised: ]

Maar daai witte staan in Pretoria Noord [Genl Beyers straat] Nie in Villeria nie
Die naweek is ek volluit okkupeer [eers anner OUtoppi gaan help oud word en Sondag die Vita Nova oukies gaan 4x4 skommel

Miskien dan Maandag gaan kyk...

Re: Who's Patrol was this?

Posted: 26 Nov 2011 22:15
by Jorrie
OK, ek sal more oggend in Genl Beyers str gaan soek. Dit is baie naby my. Kom maak 'n draai by my as jy in die omgewing is. Ek is volgende week in die Kaap, maar daarna sal ek in Pretoria wees tot einde Januarie 2012.