Page 2 of 3
Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 08:09
by G-MAN
Welkom

Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 11:15
by SiasKarsten
Dag Oompie
Ek glo ek het alles reg gedoen, maar my kiekies van my Patrollie is onder die volgende : (ek het dit nie onder n nuwe blad gesit nie.)
Klik op : SiasKarsten
Dan kom Oom uit by my "viewing profile" en dan regs onder aan blad staan "user statistics" en onder dit staan, " ( Total images) ( search user images) , druk daarop.
Ek glo daar gaan Oom al my kiekkies sien wat ek al gelaai het.
Laat weet of dit werk, want ek is rekenaar aangelĂȘ, maar die "ingelse" web blad

, maak my dom en onseker hoe dit werk.

Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 12:29
by Herrie
Baie welkom Sias

Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 12:39
by Peter Connan
Sias jy neem wragtag mooi fotos. En dit lyk darem vir my asof jy daai Patrol tot die uiterste geniet.
As ek mag vra, jy het daardie Patrol van niet af ne?
En daardie trippie Kruger toe in 2008, was dit die Lobombo Eco Trail, en is daai Hannes Grobbler langs julle?
Dankie
Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 14:08
by SiasKarsten
Peter Connan wrote:Sias jy neem wragtag mooi fotos. En dit lyk darem vir my asof jy daai Patrol tot die uiterste geniet.
As ek mag vra, jy het daardie Patrol van niet af ne?
En daardie trippie Kruger toe in 2008, was dit die Lobombo Eco Trail, en is daai Hannes Grobbler langs julle?
Dankie
Ja Peter, het my Patrol nuut gekoop, na 6 maande wat ek Pathfinder gehad het, het ek besluit om in die OOM klas mee te deel.Ek geniet hom soos jy sĂȘ, ongelooflik hoe n mens verander as jy agter daai stokke inklim, en gaan sien wat ander voor moet omdraai.
Ja dit was Lobombo Eco gewees, en ja Hannes en ek is ou vriende, gaan weer volgende week in Lesotho die "Roof" kyk, maar met "side by side,s"
Groete
Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 14:26
by Peter Connan
Dankie Sias
Ek sou ook graag eendag die Lebombo doen.
Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 14:37
by Izak
Baie welkom
Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 15:16
by Mrowka
Welkom!
Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 15:55
by SiasKarsten
Baie dankie almal vir verwelkoming, nes Patrol manne, vriendlik want ons is nie ge-iriteer a.g.v. voertuig probleme nie.
Re: Sias
Posted: 16 Nov 2011 16:25
by Kagiso II
Sias II - fenkx yu velli maatsj -- Baie dankie, oompie het gaan bekyk al; daai kiekies - B G en GR8..