Page 2 of 3

Re: Fender flares for MQ

Posted: 08 Dec 2011 20:13
by Kagiso II
ek wonner of GERRIE hier gaan lees -- ek dink sy hart eet tjoklits want dit is presies wat hy met LOBO sou wou doen .. so 'n "new lease on life" te gee.
as ek nie so jan-armgat-harm was nie, het ek dit self aan Lobo gedoen
Bai grend Rudolph - en IS die oompie trots op jou wat die kiekies al kan plak :clap:

Re: Fender flares for MQ

Posted: 20 Jan 2012 20:37
by Quack
Oom Mac ek weet jy gaan my oor buig vir kiekies, maar jy weet mos daars nie altyd tyd nie! Ek hoop om so einde volgende week 'n attachment of twee by te voeg.

Wil net se die lorrie is amper bymekaar! Die regter voorste bladveer moes reg gemaak word en die AC kondonser sit nou weer op sy plek (hy was voorheen op die dakrak) Die verfwerk lyk sommer showroom!

Demmit kan nounie meer wag nie!

Patrollie groete!

Re: Fender flares for MQ

Posted: 21 Sep 2012 21:18
by Quack
Net so 'n Klein update virrie oom en annerre; die donnerse lorrie het te lank gestaan met die vorige eienaar en die roes het in alles gekom! Tot die plaatjie agter die water pomp het deur geroes! So al wat ' waterpyp is, en die verkoeler is nou vervang!
Uiteindelik dink ek, ek is in die pylvak en ek gee daai Chevy vrye teuels en die volgende oomblik gee die dryfas die gees, met die vat hy al die "links" op die donnerse gearboks saam met hom! Nou hierie blerrie hybrid koop nie sommer parte van die rak af nie en dit beteken ons moet die goed self maak!
Intussen was daar die storie met die wobble, sommer so uit die bloute probeer die mal hings om jou af te gooi, en ek meen gooi! Soos in 'n speed wobble met attitude, ek praat van ruk die stuurwiel uit jou hande speed wobble! Soek toe my agterent af vir nuwe skokbrekers steering damper en elke blerrie link innie boek! In die proses lig ek sommer daai voor vere so 'n duim of twee, maar nee die @£!?? wobble, net so as jy dit nie verwag nie, draai uit dit is die bloemen taaiers!
Daar, ek dink ek het nou elke skelwoord wat ek waag op die interweb , opgebruik!
So hopelik nou kan ek begin met die lekker werk
Groete tot volgende keer

Re: Fender flares for MQ

Posted: 22 Sep 2012 00:10
by Kagiso II
BANDE se &*^$ taaijirs wat die wobble maak gebeur ?? huh huh iemand rol jou. As jy bande geruil het en die wobble verdwyn. gee hom 3 000kmk, dan doen hy dit weer.

MAAK JOU BEARINGS REG -- haal uit en af -- pak met nuwe ghries, sit terug -- tighten PRESIES volgens spec..
toets die skokbrekers
diens di etie rod end en drag link en pitman arm se alle couplings en GRIES lekker dikke
NOU sit jy 'n steering damper [ek het di eMonroe shock opgesit -- het weerskante 'n "oog" -- en Lobo op BAIE hoog myle maak sy speedo VOL en daar is geen wobble op hom nie

net nog een ding -- in vadersnaam MOENIE BRIEK SLAAT as die &^%# begin wobble nie -- RAT af en los die petrol pedaal maar bly WEG van di briek eaf [jy kan die klaatsj trap .. mar liewer nie . Jy hoef net so 20 kmu af te slack, dan is di ewobble gewoonlik weer weg..

[wat moet ek jou betaal om LOBO se roes uit te haal en te respray ?? [wolf grys en "broken-white??]

Vir die wat nognie tyd gekry het om LOBO se oorsp[rong te kyk nie -- hier is 'n kort "snippet" :

Re: Fender flares for MQ

Posted: 22 Sep 2012 19:23
by Quack
Sorry oom Mac, hier is solank vir jou prentjie.

Ek het al daai goed gecheck waarvan jy gepraat het, my trok is amper splinternuut as gevolg van die wobble. Die penny het eers gedrop toe ek die bande vir een van my ander voertuie ge "scavenge" het en hy toe dieselfde wobble ontwikkel

Groete

P.S. Ek moet net daai dakrak loop soek innie agterplaas by die werk dan praat ons.

P.P.S Hierie pictchas is getoor, as hy onnerstebo aan jou kant is moet jy maar op jou kop staan om hom te lees, ek het alles probeer om hom regop te draai! :rolling:

Re: Fender flares for MQ

Posted: 25 Sep 2012 15:10
by Kagiso II
LOBO .. hy kan nog :-))

Re: Fender flares for MQ

Posted: 26 Sep 2012 15:51
by Tinus lotz
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Fender flares for MQ

Posted: 26 Sep 2012 20:49
by Kagiso II
Kwaaaakkk ?? is daai wobble nou sorteerd of nie ??

LOBO maak sy klokkie VOL - en daai MONROE shock waar die "steering damper " kom, werk brilliant briljant..

[nie TE sleg vir hogere ouderdom ou bus nie??]
LOBO klokvol.jpg
LOBO klokvol.jpg (1.67 MiB) Viewed 2235 times

Re: Fender flares for MQ

Posted: 26 Sep 2012 21:03
by Tinus lotz
hulle ga jou vang my oom!!!!van daai blink bangels opsit en die sleutels weggooi lol :thumbup: :thumbup:
wie neem die foto teen daai spoed!!!!!!! :salute: :salute: :salute:

Re: Fender flares for MQ

Posted: 28 Sep 2012 09:20
by Kagiso II
Tinus lotz wrote:hulle ga jou vang my oom!!!!van daai blink bangels opsit en die sleutels weggooi lol :thumbup: :thumbup:
wie neem die foto teen daai spoed!!!!!!! :salute: :salute: :salute:

he he he -- ekke self, meddi blekblerri berry