R5K what will you spend it on
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: R5K what will you spend it on
Daar's 2 goeie redes waarom ek die R5k op brandstof sal spandeer:
1. Ek is baie gelukkig dat my voertuig al die speelgoed op het waarna almal hier bo verwys.
2. Sedert ek hom in Januarie hierdie jaar gekoop het, het ek nog nie 'n sent aan onvoorsiene onderhoud op hom spandeer nie. Dis vir my nogal 'n vreemde, maar baie lekker, gevoel.
Ek het dus niks anders as brandstof om dit op te spandeer nie, selfs nie eers herwinningstoerusting of insleepkoste nie....ha....ha

Patrol fan!
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: R5K what will you spend it on
JG aangesien jy nou alreeds meeste van die goetertjies op jou lorrie het, wat sal jy reken is die een of twee wat mens die meeste sal nuttig gebruik. Ek is verder bly jou LC begin hom soos n Patrol gedra dat jy geen onvoorsiene uitgawes het nie
Shalom
Jules

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Grant
- Patrolman 1000+
- Posts: 1269
- Joined: 29 Apr 2009 14:52
- Full Name: Francis
- Nickname: Grant
- Home Town: Rosendal
- Current 4x4: 2020 70 Series V8 LC
Hilux 2,4 4x4 SC Dakar - Home Language: English
- Location: Eastern Free State
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 26 times
Re: R5K what will you spend it on
Jules,
Light upgeade firs. The crystal lenses are around R 500 bucks and a set of 100 w globes should cost around R 200. That leaves you enough for a snorkel or a dual battery. I would go for the fixed dual battery.
Assegai Trading - 021 785 3563

V8 Power
You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: R5K what will you spend it on
Jule, ek neem Peter Connan se leiding hier deur te se DIT HANG AF HOE EN WAARVOOR JY JOU VOERTUIG GEBRUIK. Indien jou gebruik 'n wenas regverdig, sit hom op. Indien jou gebruik net mooi paaie is maar swaar vrag, sit 'n dakrak op.
Op die manier waarop ek my voertuig gebruik is my 2e battery, snorkel, geligte suspensie en 2rigting radio sekerlik my eerste prioriteit speelgoed. In my geval is my wenas 'n wit olifant want ek hou in beginsel nie van vassit nie...so ek vermy aspris-vassit gate....en natuurlik met 'n voertuig wat nie maklik vassit nie is dit maklik...........
Die speelgoed wat ek die minste gebruik af van die teerpad af is LUGSUSPENSIE en KOLLIGTE. Ek hou daarvan om met 'n koue glas in my hand en my voete by 'n vuur te sit sodra dit donker word. Ek sien met of sonder ligte baie goed in die dag.
Op die manier waarop ek my voertuig gebruik is my 2e battery, snorkel, geligte suspensie en 2rigting radio sekerlik my eerste prioriteit speelgoed. In my geval is my wenas 'n wit olifant want ek hou in beginsel nie van vassit nie...so ek vermy aspris-vassit gate....en natuurlik met 'n voertuig wat nie maklik vassit nie is dit maklik...........
Die speelgoed wat ek die minste gebruik af van die teerpad af is LUGSUSPENSIE en KOLLIGTE. Ek hou daarvan om met 'n koue glas in my hand en my voete by 'n vuur te sit sodra dit donker word. Ek sien met of sonder ligte baie goed in die dag.
Patrol fan!
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: R5K what will you spend it on
Tanks JG, ek gaan Des bietjie in Lesotho rondry so ek kyk na dinge wat ek defnitief daar sal gebruik maar daarna defnitief weer sal wil gebruik. Snorkel is vir my esteties mooi op n GQ maar as n reel ry ek nie deur water nie tensy ek moet. 2de Battery nog nie iewers gaan kamp waar ek dit nodig het nie, GPS dis nou iets wat ek kan gebruik maar wil nie R5K vir n Montana betaal nie.
So dalk moet ek n goedkoop Garmin 2300 koop vir R1400 en dan of n portable 2de battery stelsel NL / PBE of n snorkel sien Ironman se snorkels is R3100 . En van my change vir Oom Mac gee om nog Bybels te koop
Ai dis lekker om so baie keuses te hê en so min geld
Shalom
So dalk moet ek n goedkoop Garmin 2300 koop vir R1400 en dan of n portable 2de battery stelsel NL / PBE of n snorkel sien Ironman se snorkels is R3100 . En van my change vir Oom Mac gee om nog Bybels te koop
Ai dis lekker om so baie keuses te hê en so min geld

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: R5K what will you spend it on
Lesotho?? gelukkige jy - Jules, jy is reg, die GPS gaan meer beteken met Topo kaarte EN Tracks 4 Africa daarby [daar is jou R5k gedaan] - "Klipglippers" soe kevolgende stel, afhangend of julle Baboons gaan aanpak.
En 2-rigting radio in my boekei behoort volgende oppi lys te wees .. 'een wat vêêêêrrrrr kan praat.
en dan is jou R5k net mooi oppelala, poegaai, gedaan, klaaaaaar, pê met finis-n-klaar
En 2-rigting radio in my boekei behoort volgende oppi lys te wees .. 'een wat vêêêêrrrrr kan praat.
en dan is jou R5k net mooi oppelala, poegaai, gedaan, klaaaaaar, pê met finis-n-klaar
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
Re: R5K what will you spend it on
Ek wil net weer my stuiwer in die armbeurs gooi:
Jules, daai lorrie is jou enigste ryding ne?
Ek stem heeltemal met JG saam, as die son sak wil ek ook al voor die vuur sit, maar as dit jou elkedag-kar is, dan wil mens tog soms snags by die huis rondry.
Verder is daar altyd 'n kans op 'n mediese noodgeval terwyl jy in die bos is, wat kan veroorsaak dat iemand hospitaal toe moet jaag?

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: R5K what will you spend it on
Ja die ou ligte op ons GQ is nie te waffers nie, ek het darem al 90W globes in sowel as Hella spots, maar ja ek dink dit wat Grant voorstel daardie ligte wat mens by Assegai koop is dalk n baie goeie roep en dit sal goedkoper uitwerk as HID, Grant you mentioned last time that it was the light for the Landrover Defender I need to get from Assegai, did you had to drill extra holes into your GQ to make it fit. I had a look at the Golf 1 lights but then I had to drill extra holes into the GQ body and living down the coast you do not want to drill holes if not needed
Anybody with experience with the Garmin 2300 I see a few places are getting rid of them due to the new range hitting the counter.
Shalom
Anybody with experience with the Garmin 2300 I see a few places are getting rid of them due to the new range hitting the counter.
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests