Page 2 of 4
Re: New Member - Jorrie
Posted: 03 Nov 2011 22:25
by Stefan
Hi Jorrie,
Baie welkom hier!
Re: New Member - Jorrie
Posted: 06 Nov 2011 11:25
by Jorrie
Stefan
Baie dankie.
Ek geniet hierdie forum baie.
Groete
Re: New Member - Jorrie
Posted: 07 Nov 2011 11:28
by Kagiso II
Jorri -- gaan haal jou kamera, doen daai kliek-kliek ding en kom plak kiekies van jou wiele hisso - ek wil sien

Re: New Member - Jorrie
Posted: 07 Nov 2011 13:43
by Mrowka
WElcome and enjoy!
Re: New Member - Jorrie
Posted: 07 Nov 2011 20:53
by Jorrie
Mrowka
Baie dankie vir die verwelkoming.
Re: New Member - Jorrie
Posted: 07 Nov 2011 21:01
by Jorrie
Oom Mac
Ek het 'n paar fotos, maar hulle is nie so "spectacular" soos joune nie.
Sal dit binnekort op sit sodra ek uit gewerk het hoe (sien ek is nog nuut by hierdie forum). My wiele (Beast) is al 'n bietjie oud (13jaar), maar onshet aspirasies.
Ons het die Lesotho idee vir eers op die langebaan geskuif, en mik nou vir die Richtersveldt in Apr 2012.
Groete
Re: New Member - Jorrie
Posted: 08 Nov 2011 11:29
by Kagiso II
Richtersveldt 2012 April .. dit val saam met ons volgende Uitreik soontoe [as jy so een of twee dae wil kom help kinders vermaak :-)]
o-ja: as jy 'Beast' naam wil gee sal jy Beast II [of 2] moet wees, onse Nico Pienaar voorsitter vannie Nissan 4x4 Klub] het reeds 'n Beast

Re: New Member - Jorrie
Posted: 08 Nov 2011 22:47
by Jorrie
Oom Mac
Ek het netnou 'n reply geskryf, maar ek is nog dom op hierdie forum. Dit het verdwyn. Ek moet soek daarvoor.
Vir nou sal ons Beast as Beast II bekend staan want ek wil nie vir Nico onstel nie. Ek het hom onlnags by die LA Sport Expo in Pretoria onrmoet, en dit was Nico wat my na hierdie forum verwys het. Benewens dit alles lyk ons twee Beasts omtrent presies dieselfde, syne is 'n 1999 model en myne 'n 1998 model, dieselfde kleur ens.
Die fotos sal nog kom, ek het gisteraand probeer maar die fotos he 'verdwyn'.
Groete
Re: New Member - Jorrie
Posted: 09 Nov 2011 00:21
by Kagiso II
oompie ken daai gevoel Jorri -- ekke loop ook gebuk onner Kagiso II [altans, Boezman se registrasie nr ]
toemaar oor die verlore 'post' .. ek het al talle verloor [agterna bly gewees daaroor want partykeer skryf ik sulke nonsens, ik is bly dat julle nie gestraf is om daai ook te lees nie.

]
Re: New Member - Jorrie
Posted: 09 Nov 2011 18:26
by Jorrie
Ek sal weere probeer.