Page 2 of 2

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 25 Oct 2011 20:50
by Willie
Welkom

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 26 Oct 2011 22:43
by Kagiso II
:think: .. nou WAT gaat nou hier aan?? mens kan ook jou rug nie draai nie - hier is 'n ma nuut inni huis, sy welkomme trek al op blaai twee - en nonie EEN van julle het hom beduie van kiekies nie? Hoe moet ik nou weet hoe lyk die kjêrel se mouter assik hom straks opp pad raakloop?? A nee a :naughty: :naughty: :doh:

Nouja Jaco - jy het kennis geneem van die tradisie - laat Oompie da ook mar oppi wa spring en juig saam die anner: WELKOM WELKOM WELKOM hier oppi Patrollie plaas.
[loop neem nou kiekies van daai watewwer jy ry en kom wys ons... :oldtimer: :oldtimer:

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 01 Nov 2011 19:26
by Mrowka
Welcome and enjoy!

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 01 Nov 2011 22:03
by Kagiso II
sjym.. ik nou die arme man so groot laat skrik hy's skoon WEGGG
Toemaar Jaco, oompie raas net, hy slaat nie ]behalwe lastige taxi drywers WWW