4.8 manual Wanted

User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: 4.8 manual Wanted

Post by Jules »

Wilhelm ek wil jou net inlig ek het nie n 4.8 manual Patrol om te verkoop nie, my 4.2 GQ trek wel soos n 4.8 maar hy is nog nie te koop nie.

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
XenoBlitz
Senior Member
Senior Member
Posts: 377
Joined: 13 Sep 2010 10:40
Full Name: Wilhelm van Rooyen
Nickname: Wilhelm
Home Town: Secunda
Current 4x4: The 4.5 Turbo
SWAMBO - 2007 Jimny
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 66 times
Been thanked: 93 times

Re: 4.8 manual Wanted

Post by XenoBlitz »

Haha,

Ek hoop nou nie elke liewe forum lid lat my weet hulle Patrol is nie te koop nie :P
May the road be long.. and dirty.
The 4.5 Turbo
User avatar
Aries66
Senior Member
Senior Member
Posts: 236
Joined: 08 Apr 2009 12:19
Full Name: Louis Naude
Nickname: Aries66
Home Town: Pretoria, Sinoville
Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria, Sinoville
Been thanked: 3 times

Re: 4.8 manual Wanted

Post by Aries66 »

Hi Wilhelm.

Ek weet net van 'n 4.5 2001 model wat moontlik in die mark gaan kom, hy is baie goed opgegradeer met byna al die dinge wat gedoen kan word.
En dit is handrat.
User avatar
jan.dup
Senior Member
Senior Member
Posts: 209
Joined: 08 Jun 2011 11:43
Full Name: Jannie Du Plessis
Nickname: Jannie
Home Town: Hermanus
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 29 times
Been thanked: 13 times

Re: 4.8 manual Wanted

Post by jan.dup »

Wilhelm,

Ek het wyd gesoek na 'n 4.8 manual met lae kilo's en in 'n goeie toestand en na 'n lang gesukkel sonder om een te vind het ek (aanvanklik reluctantly) besluit op die GRX. My raad sal wees is om op Bid or Buy, Gumtree en Junkmail ( daars nou een met 190000km op te koop vir R 190 000.00 - paste die link op jou browser - http://www.junkmail.co.za/v-pretoria-mo ... EdQX201127 ) te gaan kyk van tyd tot tyd - maar soos die een wat nou te koop weereens wys, sal dit baie "geluk" vat om een met min km's te kry - maar dis seker nie onmoontlik nie :think:

Met die Startmonkey (hys regtig klein) in jou Patrol as jy boendoes toe gaan verval die rede van 'n pap battery op 'n GRX in elk geval. Dit kan gekry word by Wintec solutions in Jhb en die Startmonkey 200 gaan vir R 2000.00 en die 400 vir R 2400.00 met die 400 wat jou battery tussen 15 en 30 keer kan jumpstart - en hulle beweer hy het selfs na 'n jaar sonder gebruik nog steeds 75% van sy "charge". So as jy 'n dubbel battery stelsel het en die Startmonkey en jy sukkel nog steeds :oldtimer:

Kyk hier op youtube:

en dan vir 'n vrek snaakse weergawe daarvan :lol:
XenoBlitz
Senior Member
Senior Member
Posts: 377
Joined: 13 Sep 2010 10:40
Full Name: Wilhelm van Rooyen
Nickname: Wilhelm
Home Town: Secunda
Current 4x4: The 4.5 Turbo
SWAMBO - 2007 Jimny
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 66 times
Been thanked: 93 times

Re: 4.8 manual Wanted

Post by XenoBlitz »

Ai, noudat daar geen handrat 4.8 beskikbaar is nie gaan die man vir hom 'n Cruiser doublecab kry.

:rolleyes: :rolleyes: :rolleyes:

Ag wel. Ons kan nie almal goeie besluite maak nie.
May the road be long.. and dirty.
The 4.5 Turbo
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: 4.8 manual Wanted

Post by Jules »

Wilhelm almal maak foute deur die lewe, hy sal wel sy fout agterkom sodra daardie D/C Cruiser begin roes en glo my hy roes selfs in die binneland, ek het nog nie een gekry wat nie roes nie.

Maar nou ja mens kan n perd tot by die water vat en dan moet hy doen wat hy wil doen

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Post Reply

Return to “37. Vehicles Wanted”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest