Page 2 of 2

Re: Ons eerste Trol

Posted: 11 Oct 2011 09:04
by Langman
Handgrenaat of nie, die 3.0D is n' baie lekker ryding....het so 3 weke terug upgrade na 4.8 toe maar daai 3.0D was net so great...hy stop darem nie so baie by die petrol stasies soos die 3.0D nie. :rolling:

Re: Ons eerste Trol

Posted: 11 Oct 2011 12:52
by Tinus lotz
Ek stel voor jy bou n winch plate wat direk na jou onderstel gaan dan gaan jy nooit geen bumper breek nie :mytwocents:

Re: Ons eerste Trol

Posted: 12 Oct 2011 22:56
by Grootseun
Tinus , dit is die beplanning maar ek wil darem weet dat die bumper wat ek opsit ten minste n hou of twee sal kan handle en ook my high lift jack kan hanteer

Re: Ons eerste Trol

Posted: 28 Oct 2011 07:21
by davejones
:thumbup: :thumbup:

Re: Ons eerste Trol

Posted: 28 Oct 2011 22:10
by Kagiso II
"Custom made" - sou jy kyk na so iets? [spesifiek vir die GY gemaak]
"Custom made" - sou jy kyk na so iets? [spesifiek vir die GY gemaak]
bumper voor.jpg (310.29 KiB) Viewed 1088 times