Baie van die yskaste werk met 'n Danfos kompressor, want hy is die beste, maar ongelukkig is 'n yskas ook nie net 'n kompressor nie. In die nuwe SA4x4 is daar 'n interesante artikel oor hoe belangrik die insulasie is, en dan moet die yskas ook stewig en sterk genoeg wees om die geskud te kan hanteer.
Moet egter nie een van die yskaste koop wat 'n 220V kompressor het en met 'n inverter die DC na AC verander nie, want hulle gebruik meer krag as hulle op 12V werk. Die Danfos gebruik meer krag sa jy op 220V hardloop, maar dit maak minder saak want jou beperkste krag is die 12V uit you kar uit.
Yip me also read the article very briefly in SA4X4 magazine, and that is what I like about my Snomaster lekka dik sidewalls, 50mm where the Engel and the newer NL is about 35 -40mm. The built quality of Snomaster according to me also much better than Campmaster and the other type of brands floating around. I would say build quality of Snomaster much on par with NL & Engel
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
I stand corrected but the new or later engels work with inverter and does not like it when battery goes below 11v ???
Also the peolpe has copied the compressor and it is not always the same!
I have both the Engel and the National Luna. NL 80lt was purchased in 2000 and I have never had a problem with it. Absolutely a great fridge. The reason I commented about baskets is that when you fill the fridge, it is easier to remove the basket to get at the lower items. The 80LT unit has three basket on top and one at the bottom. Typically I put all the meat on the lower section and the fruit and veggis on the top.
In addition to this I also have a Engle 32lt in the back of the Troll. This has a protective mat on the bottom and a large single basket. With out baskets, the items are on the surface of the fridge and I have seen a number of fridges with very bad scratches on the inside. Imagine driving on dirt roads for 1000 km and their are cans and bottles etc in the fridge. The shaking will cause scratching. Maybe I am FOS, but with the money you pay for one of these units, you must look after it.
What I like about NL is if you have a issue you go to National Luna. If you have a issue with Engel you go to Mega World. Mega world have a repair center, in Medowdale. You deal direct with the manufacturer/Importer. No third party's.
Ek self het 'n 80l Weaco, een van die eerstes wat die land binne gekom het, en is baie tevrede met hom, weeg ook baie minder as die lunas of engels! Dan het ek 'n 38l Snowmaster, wat ek as 'n yskas gebruik, maar die ding vries ook baie lekker op 12V en 230V. (ja in SA is die nominale spanning 230V nie 220V nie, enkel fase)
Ek het die yskas direk by Snowmaster gekoop by hul fabriek en hulle het als daar op uitstalling so jy kan mooi gaan kyk wat hulle het en wat jy wil he. Dit is teendeel die ouens wat die Kellerman kaste bou vir Campworld! een en dieslefde produk!
Het nog nie kompressor probleme op een van die twee opgetel nie, en was al gereeld in Mos en kamp ook gereeld. Die Weaco is in die sleepwa en selfs met al die beweeg in die wa, geen probleem. Nog net met die 12V koppeling op die snowmaster 'n probleem gehad maar dit was 'n slegte koneksie en nie enige materiaal fout nie, vinnig reg gemaak.
Kan beide van die produkte aan beveel, veral omdat dit soveel ligter is as die res, kan self my yskaste laai nie nodig om iemand byderhand te he nie. Natuurlik ook omdat dit baie goedkoper is, en snowmaster is made in SA nie china! Dus is bystand sommer in Afrikaans as jy dit so wil he!