Re: 4.5 of 4.8?
Posted: 22 Sep 2011 23:04
En as jy nou nie een van daardie twee softies 4.5 of 4.8 kan kry nie dan koop jy die ware HARDEBAARD PATROL GQ
en jy sal nie n dag spyt wees nie
Gerrit jy ken my swak punte !!!
Shalom sien klomp van julle more
Jules

Gerrit jy ken my swak punte !!!
Shalom sien klomp van julle more
Jules