Page 2 of 33
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 19 Sep 2011 15:01
by Tinus lotz
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 19 Sep 2011 15:15
by Gerrie
Tinus - ek soek AT.... Muddies lyk mooi, maar 'n joernalis kan nie by daai petrolverbruik by bly nie...
Ek sal maar hier rond kyk vir bande - in my skaamte kan ek nie off the top of my head vir jou se hoe groot die bande is nie - 15 duim rims, dis al wat ek weet... Maar sal later in die toekoms (lees - as ek die lotto gewen het) maar die bande aanpak...
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 19 Sep 2011 15:27
by Tinus lotz
Die muddies KM2 is goedkoper as die AT maar skeeu maar ek stuur hulle verniet kaap toe met saam n vriend!!!
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 19 Sep 2011 15:35
by Kagiso II
dis om van oppenaftespring - ek skryf [tik] so grend antwoord en dan smyt die pizzi tit weg..
Gjerkjie - ons mutt vi jou BRILLE eers kry -

- Lobo loop op 16 duim rimme en hy het tans
265/70/16 Grabbers op
Hy is gewoond aan Bridgestone Dueller A/T [694] - so mun nounie die arme ding skok gee nie.
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 20 Sep 2011 08:32
by Gerrie
My eerlike fout... Ek het toe gisteraand mooi gaan kyk en gesien dis die size tekkies wat hy dra. Die Hilux-manne hier in die kaap is baie beindruk met hom... Het gisteraand na werk bietjie gaan afshow...
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 20 Sep 2011 10:11
by Peter Connan
Geluk Gerrie
I think there are still many miles on that van, and I hope it serves you well for years to come. There are few vehicles tougher than that one.

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 20 Sep 2011 10:21
by Gerrie
@Peter There must be many more miles... it's my only option!
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 20 Sep 2011 16:35
by Kagiso II
krismis kom vinnag naader - as jy nou netjies daai wish list maak vi vadda krismus - kan Lobo dalk ook vrinne he wat hom jammer kry.
- Volledige stel rubbers vi deure en ruite en vensters.
- 285/75/16 Bridgestone Duellers 694 A/T [4 van - die spaar staan hier by my]
- doelgemaakte dakrak
- nuwe voor en agter sterk-yster buffers / stampers / bumpers.
- re-spray in die kleure van die wolf
hoeeeeeeeee - hu lekker droom ek nou .. solank jy hom geniet is oompie Heppi

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 21 Sep 2011 12:26
by Gerrie
Gelukkig is die manne hier in die Kaap my goedgunstig - behalwe vir rubber op die pad, sal ek by Gomad meeste van die goed gedoen kan kry self op my Saterdagmiddae...
Bietjie sweet, elbow grease en sommer grease onder die naels ook, gaan Lobo uitblink binnekort. Sal die verf oordoen en al die roesplekke behandel en onder beheer kry... Ek raak sommer opgewonde!!
As ek met hom klaar is, gaan hy lyk soos 'n blink nuwe sikspens!!
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 21 Sep 2011 12:40
by Peter Connan
Ja, dit is lekker om self aan jou goed te karring, veral wanneer dit kom by "verbeteringe". Roetine onderhoud kan partykeer pynlik raak, maar as jy dit self doen leer jy jou wa ken, en as iets later lol dan weet jy sommer klaar waar om te gaan soek vir die skeet. En verder weet jy dis reg gedoen. En ons praat nog nie eers van hoeveel geld jy spaar nie.
My vorige baas ry 'n Freelander, en elke keer wat hy gediens is vergeet die agente om een van sy miljuisende plugs op die enjin terug te sit, dan moet die kar weer terruggaan vir nog twee dae.