krismis kom vinnag naader - as jy nou netjies daai wish list maak vi vadda krismus - kan Lobo dalk ook vrinne he wat hom jammer kry.
- Volledige stel rubbers vi deure en ruite en vensters.
- 285/75/16 Bridgestone Duellers 694 A/T [4 van - die spaar staan hier by my]
- doelgemaakte dakrak
- nuwe voor en agter sterk-yster buffers / stampers / bumpers.
- re-spray in die kleure van die wolf
hoeeeeeeeee - hu lekker droom ek nou .. solank jy hom geniet is oompie Heppi
