Page 2 of 4
Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 12 Sep 2011 19:20
by Stefan
smaak my jy kry komissie op die KM2?

Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 12 Sep 2011 20:57
by David
Hy mag maar - innie kaap kan ons nie bande kry vir daai prys nie!
Moet sĂȘ my upgrade van BFG AT's na Muds was die beste ooit al raas hulle meer op gladde teer. Hulle klou in die nat beter as 'n AT ooit kon! Wat ook interessant is - is dat my brandstof verbruik die selfde bly al het ek geskuif van 'n 265 na 'n 285 (31duim na 33 duim!) KM2's is tops

Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 12 Sep 2011 23:00
by Stefan
Stem saam oor die MTs, my Cooper STTs klou ook op die nat pad soos die spreekwoordelike k@k aan 'n wolkombers.
Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 13 Sep 2011 06:55
by Tinus lotz
Ek het 5 stelle AT klaar gery tussen bakkies en patrol maar het nou KM2 op my hilux sal nie weer AT opsit nie die KM2 is baie beter op n nat pad ja hulle gesels bietjie. Maar eers so op 140 dink dit is die pad om te gaan ook lyk my dat hulle is sagter want hulle breek nie stukke uit as daar klippe gery word nie

miskien nie so baie kilos nie maar n beter band dink ek???
Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 13 Sep 2011 09:33
by Kagiso II
heijjj daa Tinus - se vi oompie - waffer maaksel taaijirs se A/T het jy merdsh gery?
Ekke is op my soveelste Bridgestone Duellers - en kannie kla van raas, greep, stukke afbreek of kort lewe nie [en dit sluit roetes soos Richtersveld, Lesoto, BaboonsPass, Kaokoveldt, Botswana se sand en klippaaie, NoordKaap se sssiiiiin k k k kpppla a a att tt t paadjies ook. EN BAIE beter op natpad en onder rem toestande as wat ek met BF Goodridge gekry het. [BAIE beter - soveel so: Dwergie weier om 'n 4x4 te bestuur wat op BFG loop..]
SO lyk 'n pad mos !!


- richters 5.jpg (449.5 KiB) Viewed 3322 times
Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 13 Sep 2011 12:43
by Tinus lotz
Oom mac dit was BF AT ek het my rekords gekyk en gesien dat my 5 stelle AT tussen my bakkies en patrol was die slegste 133000 en die beste was 154000 op my KZTE bakkie hy was gereeld geruil en gealine .....die stukkies wat uitbreek is wanneer ek met die auto by hennops in die dolomiete speel . Ek is sover n baie happy BF klient en se glad nie daar is fout met bv brigstone nie maar die KM2 op my hilux impress my baie!!!!
Ek het nie van die eerste muddies gehou nie dis hoekom ek hulle nooit probeer het nie
Grant hou van sy bighorns , coopers is goeie bande maar stock is n probleem ek het n kontak by die dunlop fabriek en selfs hulle wil nie meer coopers aan mense verkoop nie want as n man een verloor moet jy 4 maande wag vir stock????????
Auto wiel pta wes kyk goed na ons patrol ouens vra maar vir die manne Dawid ,Jan dup bogey man, wilfret ens ek stuur gereeld bande hoedspuit toe omdat hulle hou in die bos met die sekel bosse saam
Bande bly maar seker n persoonlike ding maar diens goeie waarde vir geld , baiee kilos ens.
Bly ek by die Bfs
Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 13 Sep 2011 20:24
by Tony
Dankie Tinus, die km2's lyk baie lekker.
Hoeveel raas hulle teen 80 en 120km /uur? Die famielie moet eintlik kan hoor en moet toestemming gee anders is ek in die k@k!!
Are they a lot louder than at's??
Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 14 Sep 2011 07:13
by Tinus lotz
No not really but were are you so that you can check with one of the forum members ????

Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 14 Sep 2011 07:27
by Herrie
Dit hang af hoe die pad oppervlakte is - soms hoor jy my Bridgestone M/T's en soms nie.
As ek hulle hoor dan sit ek net my radio harder en geniet my musiek

Re: Increasing standard tyre profile
Posted: 14 Sep 2011 09:01
by davejones
i have 285 / 75 / 16 fitted on a 7jj wheel size so i reckon i have a bit more than 32.8''