Page 2 of 2

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 09 Sep 2011 13:32
by Izak
Stefan klink amper of jy jouself probeer oortuig.......... :rolling:

Seriously, ek gaan nog lank en hard dink voor ek so iets doen

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 09 Sep 2011 14:15
by Stefan
lol, as ek dit kon bekostig sou ek.

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 09 Sep 2011 17:30
by Kagiso II
AGAROB is by die huis !!! - en oooooooooooo ek van vooraf verloief WHAT A CAR

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 09 Sep 2011 19:07
by Stefan
Is Gerrie al oppad oom Mac?

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 09 Sep 2011 19:18
by Kagiso II
Ek vermoed hy val eers vroegoggend inni pad - hy beweer hy "sien my more" [weet nie of hy weet hoelank mens ry aan 1500KM nie :doh: :confused:

hy moes nog eers v'dag vir Maggie oppi errepluin gaan plak solat sy kan VLIE' hinnatu
Moet hy jou kontak as hy hier is?
[hy kan BAJJA goed vi julle saambring LOBO het mos groot gat :-) :thumbup:

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 10 Sep 2011 10:21
by Stefan
Neewat, wou net weet. :biggrin:

Re: Voel soos n' seuntjie op ou kers aand!!!

Posted: 10 Sep 2011 13:47
by Nikolai B
Veel plezier er mee !!!

Zullen ze hier niet snel zien rijden, een 4.2 is al zeldzaam!!

Maar gelukkig doen onze 2.8 en 3.0-en ook hun werk goed hier!! Mij hoor je niet klagen! Dadelijk weer tochtje maken! 30 graden, maar lekker windje erbij :woo: :woo: