Ek vermoed hy val eers vroegoggend inni pad - hy beweer hy "sien my more" [weet nie of hy weet hoelank mens ry aan 1500KM nie
hy moes nog eers v'dag vir Maggie oppi errepluin gaan plak solat sy kan VLIE' hinnatu
Moet hy jou kontak as hy hier is?
[hy kan BAJJA goed vi julle saambring LOBO het mos groot gat :-)
