Page 2 of 4

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 22 Aug 2011 09:52
by AndriesS
Kan n mens die bumper dalk n bietjie verder uitbring om die spaarwiel/deur te beskerm die later model se bumper kom n bietjie verder uit?

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 24 Aug 2011 14:14
by Rianh
Ek sal beslis ook belangstel.
Kan jy asb vir my foto's stuur na rian.habig@kioltd.com. Kan mens hom maak om die spaarwiel te dra?

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 07 Sep 2011 14:51
by Herrie
Ek soek hierdie bumper en rocksliders!

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 08 Sep 2011 14:13
by ChristoSlang
Arries, ek sal ook belangstel in een. Swart powdercoating sal lekker wees, dankie!

BTW: Ek stem saam met Andriessssssss se idee om 'n LED reverse lig ook in die bumper te sit. Die skroewe in my Patrol se agterligte is saam met die vloer van die kar ge-rubberise en is nou net een groot klipharde blob rubber. As my reverse lampie ooit sou blaas gaan ek nooit daai skroewe in een stuk kan losmaak sonder om 'n paar goed te breek nie :doh:

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 08 Sep 2011 15:31
by Aries66
Hi daar.

Ja die bumper sal 'n biekie verder kan uit kom vir die wat dit so wil he. Die LED trurat ligte behoort ook nie 'n probleem te wees nie.
Soos hy daar is sal hy nie 'n spaarwiel draer kan hou nie. Oor basiese kleure glo ek dit sal nie 'n probleem wees nie.
Die wat ernstig is sal my net moet kontak en dan 'n deposito moet betaal. Ons kyk ook na moontlike ontwerpe vir "Rock sliders".
As daar enige van julle is met mooi en praktiese ontwerpe laat weet dan sal ons kyk wat gedoen kan word.

Groete
Louis

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 09 Sep 2011 08:46
by XenoBlitz
Aries.

Dit lyk goed.
Ek kan nie se ek is 'n groot voorstaander van treadplate nie.
Kan mens 'n swaai arm aan die linker kant monteer vir Jerry Can Holders?

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 14 Sep 2011 13:38
by SCUBA Patrol
I'm intersted if it will be able to handle two spareweel carriers!

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 14 Sep 2011 15:18
by Herrie
Ek sukkel om 'n kwotasie te kry!!!

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 14 Sep 2011 22:27
by Nikolai B
Ziet er goed uit QQQ ! wat ik me af vraah af is of jullie daar in Afrika geen problemen bij de keuring mee hebben !!!

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 14 Sep 2011 22:39
by Kagiso II
Nikolai B wrote:Ziet er goed uit QQQ ! wat ik me af vraah af is of jullie daar in Afrika geen problemen bij de keuring mee hebben !!!

he he he - Nikolai - ik denkt effe dat een spul Afrikaanssprekend nie "Keuring" begrijpt - osn woord vir "Roadworthy" is pad waardigheids toets..

En nee, ons het geen probleem - WANT die bumper kom eers op nadat die voertuig "deur die toets" [die keuring doorgegaan hebt] is.
Maar selfs as die voertuig een op het an dan gaan vir die keuring [toets] is daar nie probleme nie [behalwe as die bumper inderdaat 'n stuk gemors is']

:wink: :salute: