Page 2 of 2

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 11 Aug 2011 09:46
by Peter Connan
Malcolm die verskil tussen 33" bande en 31" bande is net omtrent 10%, so selfs met 31" sal die revs op 120 net so 1650 wees in plaas van 1500?

Ek is bevrees ek dink diff ratios is jou voorland? :thumbdown:

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 11 Aug 2011 09:55
by Gerrit Loubser
Yip, Peter is right (although the OD difference between 33" and 31" tyres is even less than 10%; just over 6% in fact, so the engine speed with 31" will only be around 1600 rpm at the same road speed where it was 1500 rpm with the 33" tyres). That will not be the solution, I fear.

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 11 Aug 2011 10:43
by Tinus lotz
Hoekom nie eerder die patrol ratkas gebruik nie??????het hulle die Tfer box aan die lexus box vas gemaak??

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 16 Aug 2011 09:13
by mvcoller
Die Patrol is 'n ingevoerde 4.2i SGX uit Londen ('n vorige eienaar het hom saamgebring toe hulle geimmigreer het). Die van julle wat ken van, sal weet dat die "X" in SGX beteken dat hy 'n auto is, met 'n 3 spoed ratkas (met o/d). Dit was 'n nog groter nagmerrie. In overdrive kon jy nie 120 handhaaf nie, die engin kon nie al daai gewig trek en die voertuig op 120 hou nie (2100 rpm), so moes heeltyd in 3e rat ry (dit was nou sonder om te tou). Op 140 was dit beter.

Nog 'n groter probleem was veral teen bulte op, het hy gou gou spoed verloor, maar ek kon die ratkas eers op 70kph kry om terug te gaan 2e rat toe, al het jy hom met die rathefboom afgtrek 2e toe. Hy wou eenvoudig eers op 70 kph (4000 rpm) terug 2e toe, en op so 20 kph 1e rat toe. Die gaping tussen die ratte was veel groter as wat die torque band breed was!!

Met die auto ratkas was my petrol verbruik in die stad 3 km/lt, oop pad 4.5 tot 5.5 km/lt en laas jaar in die Namib (Faces Dunes Trip) 2.2 km/lt, hierdie verbruik was nadat hy Maus toe was vir 'n Dynotune en 'n Chip.

Die toe nou al hierdie 'drawbacks' wat my laat kyk het na die Lexus V8, met sy 4 spoed (plus o/d) ratkas. Die ratkas is ge-adapt op die Patrol se transfer case. Gelukkig het die V8 die krag om hom op die laer revs op spoed te hou as ek nie my offroad treiler sleep nie.

Ek is seker dat die 7% sal 'n wesenlike verskil op die torque sal maak, maar ek sal maar eers kyk, so nie sal ek maar Delports gaan besoek om the kyk of hulle my kan help met korter diff ratios.

Malcolm

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 22 Aug 2011 13:14
by mvcoller
Lyk my ek moet die 4.2 ses maar as scrap metal verkoop

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 22 Aug 2011 15:19
by Abri Hoffman
Malcolm, net te dol gegaan die laaste tyd. Ek twyfel baie oor modifikasies. My kar is erg betroubaar op die oomblik en dit is die belangrikste.
Indien ek verander moet dit alles insluit om haar steeds "standaard" te hou dus soos jou kar was voor die Lex.
Sal kyk hoe loop dinge die week, miskien kan ek by Rian uitkom - beloof niks.

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 08 Sep 2011 09:43
by marakasmalan
Hello Malcolm,

Ek het ook met Rian gepraat en bietjie na die saak gekyk, die probleem lĂȘ by daardie ECU - dit gaan 'n addisionele R3k wees en dan begin die prys bietjie dik vir 'n daalder raak, dan kan mens eerder kyk na 'n ordentlike conversion. Voorts het Abri 'n punt beet, moenie krap waar dit nie juk nie. Hoe dit ook al sy, dankie vir jou aanbod, jy het beslis on vergasser manne se monde laat water!

Groete

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 09 Sep 2011 13:17
by mvcoller
Die ECU, onboard computer en UNI chip gaan saam. Ek kan niks met hulle doen nie.

Groete

Malcolm

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 09 Sep 2011 17:38
by Kagiso II
ek deps hom vior LOBO se nuwe eienaar - ek praat later vanaand met hom - sal jou laat weet - SGM [ASAP]

Re: 4.2 petrol engine for sale

Posted: 22 Sep 2011 04:05
by Stiaan Prins
Hi. is die engine en auto nog beskikbaar?