Page 2 of 2
Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 31 Aug 2011 11:27
by Kagiso II
LANGMAN !!!!!!!!! halloooooooo daar .. eisjj, nou waaaar issi oukie nou??
Ah!! daar's jy - seg vi Oompie - (a) Het die ouens die rgete MAF sensor vir die 3.0 Patrol? Kon jy een kry? Hyffel kos hy?
Is daar IEMAND inni Kaap wat diekantoe vlieg? ek het 'n bekostigbare MAF nodig /// ?
Samblief?
anners courier?
Dankie Langman - oompie hoor graag van jou of daai die reget ene is.
Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 31 Aug 2011 11:50
by Nikolai B
Hey jongen, zoek jij nu ook al zo'n maf ding???
Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 31 Aug 2011 12:09
by Kagiso II
Halooo daar Nikolai - Ja, ek het gister verslag gekry van die "computer test" op Agarob en dit is die MAF wat pla - maar ek soort van weier om 'n iten teen R7400 aan te skaf vir 'n Patrol terwyl dieselfde ding van die Terrano ook by Nissan dealrship, R1800 kos [jy kan Rand deur 10 deel om naastenby Euro prys te bereken]
So - as jy een kan bekom teen billike prys - my vriend Wouter Odendaal kom vanaf Holland binnekort na Suid Afrika - en hy kan dit voor my saambring - as jy die item wel beskikbaar het.
Wat kos dit daar by julle [se maar in Euro .. ek kan wel met 10 maal

:-)
By voorbaat DANKIE
Mac.
Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 31 Aug 2011 12:23
by Nikolai B
Kagiso II wrote:Halooo daar Nikolai - Ja, ek het gister verslag gekry van die "computer test" op Agarob en dit is die MAF wat pla - maar ek soort van weier om 'n iten teen R7400 aan te skaf vir 'n Patrol terwyl dieselfde ding van die Terrano ook by Nissan dealrship, R1800 kos [jy kan Rand deur 10 deel om naastenby Euro prys te bereken]
So - as jy een kan bekom teen billike prys - my vriend Wouter Odendaal kom vanaf Holland binnekort na Suid Afrika - en hy kan dit voor my saambring - as jy die item wel beskikbaar het.
Wat kos dit daar by julle [se maar in Euro .. ek kan wel met 10 maal

:-)
By voorbaat DANKIE
Mac.
Hallo Mac,
Die kost bij ons voor jullie (dus met korting) rond de 100 euro (zonder Vat), zie alhier. Is in stock
http://www.euro4x4parts.com/parts/idb90 ... meter.html
Probleem is de verzendkosten, maar binnenkort gaat er een eerste bestelling van 1 van jullie naar Afrika, kan er misshien nog bij. weet niet waar jij woont
Dat is de bedoeling. als jullie samen bestellen wordt het allemaal billiker!
Wacht op het samen brengen van Wouter! Baie dank!
Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 01 Sep 2011 00:04
by Kagiso II
Sja - Nikolai, jy is toch erg leuk, jonge - groot dank vir die goeie nuus - Ek is in GAUTENG, Suid-Afrika -
Vriend Wouter is egtr in Holland [Wijchen] en sal waarskynlik vanaf Schipol vlieg naar Suid-Afrika - is daar een wyse waarop jy van Spanje die items by hom kan kry - ?
Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 01 Sep 2011 01:38
by Nikolai B
Wat ? Dat kan niet zijn ! Ik kom uit Nijmegen , ligt naast Wijchen! Daar heeft mijn broer een garage!
Die spullen kunnen daar zijn in 'n paar dagen maar moet kijken hoe het zit met de Vat. Wanneer gaat die naar Zuid, - Afrika? Zal je Pm sturen of email mij.
Nikolai@euro4x4parts.com
Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 01 Sep 2011 15:15
by Kagiso II
Ja, dat pas toch wel presies Jonge? Kan jy nou meer - die wereld kan erg klein raak in hierdie moderne tye.
Ek het met Wouter kontak gekry - hy kom eers in Desember - aldus moet ons plan beraam vir alternatief om die item hier te kry. [Ek sien op di efoto dit is die hele MAF met die huls ook by - ek is van mening ons benodig slegs die "insert" [die ding wat op die kant inskroef waaraan die draadjies is]
Onse Taal is tog verstommend - ek doen myne, jy doen joune - en ons 2 verstaan mekaar opslag duidelik ... Dat pas toch wel?
[ek laat Wouter jou e-mail kry vir toekomstige skakeling.]
(Ek het ook ander vriend daar, hy dien wel op die Kabinet )
Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 01 Sep 2011 16:07
by Nikolai B
Hallo, ja ik versta eigenlijk wel alles! Maar ik denk dat die insert alleen niet te krijgen is, misschien als je de referentie voor me hebt.
Maar woon jij niet in de buurt van Johannesburg? Een forum member gaat binnenkort wat bestellen, woont in Northencape maar werkt met iets met vliegtuigen en dan kan je daar op Tambo Airport bestelling afhalen in hun loods. Kan bij hem in de doos en je deelt kosten versturen

.
Gesnapt? Niet te lang over denken dan
Kagiso II wrote:Ja, dat pas toch wel presies Jonge? Kan jy nou meer - die wereld kan erg klein raak in hierdie moderne tye.
Ek het met Wouter kontak gekry - hy kom eers in Desember - aldus moet ons plan beraam vir alternatief om die item hier te kry. [Ek sien op di efoto dit is die hele MAF met die huls ook by - ek is van mening ons benodig slegs die "insert" [die ding wat op die kant inskroef waaraan die draadjies is]
Onse Taal is tog verstommend - ek doen myne, jy doen joune - en ons 2 verstaan mekaar opslag duidelik ... Dat pas toch wel?
[ek laat Wouter jou e-mail kry vir toekomstige skakeling.]
(Ek het ook ander vriend daar, hy dien wel op die Kabinet )
Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 01 Sep 2011 16:34
by Kagiso II
AAAAAAAAAAAAAGggggggghhhhhhhhhhhhhhhhhh - Afpersing van Nissan

-- maar nogtans:
Gents - the actual item we need is the INSERT IGNORE for the Mass Air Flow meter... and not the entire box that it comes with.
The Part Number on the 3.0 Di engine of the Patrol is: 22680AD21A
And that thingy costs R1852 at Nissan RSA - and then amounts to R2081 with VAT inclusive - So, in order to get AGAROB finally up and running, I have now ordered one from Nissan SA
I hav tried the website link menstioned here [SPARX electrical - They show the part under the above menstion part numbr BUT - it shows me "Pricing pending"
Nikolai - thank you sooo much - your is of course the better opption te get the whole assembly - but time constraints now pushes me to this route.
I will keep ya all posted en so voorts - en as jy GAROB teekom, staan opsy, oubaas is haastaggg !
maar as jy hom sien staan met oop enjinkap - stop tog - dalk het ek n bier nodig :-))

Re: MAF (Air Sensor) 3.0 DT - 2003
Posted: 07 Sep 2011 09:15
by Langman
Hi Oompie
Jammer maar het nou eers die post gesien. Lyk my oom het reg gekom intussen. Ek sal vir oom die ouens in die Kaap se nommer stuur as oom hom nog soek. Myne het R1600 gekos en dit sluit BTW en courier kostes in dan laai hulle hom 2 dae na bestelling by jou deur af. Myne werk 100%.
Lat weet maar.