Page 2 of 2

Re: Patrol Mag

Posted: 18 Jul 2012 16:31
by Tinus lotz
bogey man en grant se gq het daai three spoke mags gehad chris het grant sin gekoop ek het hulle op my 4.8 gepas en hulle het voor opgegaan ,so sal werk vir n spaar weet net nie of die J dieselfde is as die post 1999 mags nie ???????????miskien sal die fotos help :think:

Re: Patrol Mag

Posted: 20 Jul 2012 06:09
by DawidT
Hi Izak,
Goeie idee. koop en deel, as die prys reg is kan ek dalk twee vat.

Fotos asb. Ek dog almal is dieselfde!!! :redface: