Re: New Member
Posted: 14 Jun 2011 11:11
Baie welkom Derick!
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Dis moontlik Sias, sorry ek was 'n bietjie stil! het begin om die dame bietjie aandag te gee, dit hou 'n ou nogal besig! Ja was iets soos R35 000, maar elke sent werd!Sias wrote:Hallo Derick en welkom!
Was daardie kar te koop op Gumtree? Ek verbeel my die ou wou hom verkoop as parte, maar het toe later daarteen besluit. Iets soos R35 000?
Ek is besig om 'n '84 oor te bou...