Re: water in passenger foot well
Posted: 25 Jul 2012 09:53
Die pyp op my Patrol was weg en toe ons Desember op die Botswana Uitreik was met die aircon aan die heletyd het daar baie!!! water in die linker kant - tot by die agter sitplek gewees. Het weer 'n pyp opgesit en nog geen lek weer nie.
Toe die heater se radiator gelek het, het ek nou kerrie poeier in gegooi en die lek het vinnig gestop!!
Toe die heater se radiator gelek het, het ek nou kerrie poeier in gegooi en die lek het vinnig gestop!!