Page 2 of 2
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 20 Apr 2011 17:58
by Christovdw
Still waiting for the right Patrol to cross my path. Looking at spending no more than R250k.
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 20 Apr 2011 21:40
by Stefan
Have you seen G-Man's ad?
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 20 Apr 2011 21:50
by Christovdw
Stefan wrote:Have you seen G-Man's ad?
Ek het dankie Stefan. Hy lyk baie goed, net bietjie te ver vir my om te gaan kyk, en ek's bietjie skrikkerig vir die Kaap. Ek't vroeer die week na een hier in Pretoria (ex Kaap) gaan kyk, en hy was BAIE geroes. Ek wil ook probeer om bietjie minder te spandeer. (R210k-R250K). Lyk my ek sal maar net geduldig moet wees.
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 20 Apr 2011 21:54
by G-MAN
Myne is roes vry, dit is nie n cruiser nie.
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 21 Apr 2011 17:20
by Christovdw
G-MAN wrote:Myne is roes vry, dit is nie n cruiser nie.
Ek is oor so 3 weke weer in die in die Kaap...sal jou dan weer kontak.
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 23 Apr 2011 08:31
by Stefan
lol, bring maar jou bank-kaart saam. As jy eers daardie 4.8 gesien en gery het.....
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 28 Apr 2011 20:46
by Christovdw
Vandag n MOOI een gekry! Thanks vir julle ouens se hulp!
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 29 Apr 2011 06:59
by Peter Connan
Geluk.
Staan hy al in jou oprit?
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 29 Apr 2011 07:59
by Christovdw
Hi Peter,
Nee gaan hom nou nou by die dealer haal. Dit is n Wit 2006 Model, mooi standaard, en nog nooit in die bos nie. Sal bietjie n foto post later aan.
Re: Nissan Patrol 4.8 GRX - Low Milage - Wanted
Posted: 29 Apr 2011 08:28
by Peter Connan
Geluk