Page 2 of 2

Re: Power steering pump

Posted: 29 Jun 2011 08:06
by Rudolph
Hi Trailerman,

Foon no. 011 823 6644, 4 Herman Pieterse Straat Boksburg, hulle is in dieselfde gebou/kompleks as SAC Boksburg. Hoop jy kom reg.

Groete,
Rudolph

Re: Power steering pump

Posted: 29 Jun 2011 08:20
by Trailerman
Dankie Rudolph

Ek bel hulle dadelik.

Het jy jou Patrol by Braam gekoop??

Re: Power steering pump

Posted: 29 Jun 2011 08:45
by Rudolph
Nee, ek het die Patrol gekoop by Jan Botha van One Stop Motors in Boksburg, hy het gese dit is sy seun se bakkie, nie seker of hy Braam is nie. Die eier voor dit as ek reg is, was Johan Engelbrecht, ek het 'n ene Carmen De Villiers by die LA Sport dag in Pretoria raak geloop wat my Patrol geken het van die vorige eienaar. Lui dit enige klokkies?

Re: Power steering pump

Posted: 30 Jun 2011 09:44
by Trailerman
Dan is jou Patrol die een wat Braam gery het.

Johann is ons vriende en kamp altyd saam.
Carmen is my vrou,sy smaak die Patrol's.

Groetnis

Re: Power steering pump

Posted: 01 Jul 2011 10:19
by Rudolph
Klein wereld waarin ons Patrol manne in beweeg. Kan jy miskien uitvind of daardie enjin al oopgemaak is en/of oorgedoen is? Hy het nou al 404000km op.

Groetnis, bly ons het kennis gemaak!

Re: Power steering pump

Posted: 01 Jul 2011 11:51
by Trailerman
Hi Rudolph

Aangenaam om te ontmoet.

Sover ek weet is hy nog nie oopgemaak nie, as ek weer met Johann praat sal ek seker maak.
Weet nie of Braam dalk iets gedoen het nie, ons het kontak met Braam verloor toe hy weg is by Toits Nissan.
Sover ek weet is Braam nou by Ford, nie seker by watter tak nie.

Groete