Page 2 of 2

Re: T-Max High lift Jack

Posted: 14 Mar 2011 14:23
by Izak
Maak die babatjie jou so moeg dat jy besluitloos is Oom Mac.

As dit gewone Jack is en hy pas op my Frontrunner kan ons kyk na ruil, jy kan tot jou sak hou want myne is uiteraard buite gemount.

Re: T-Max High lift Jack

Posted: 14 Mar 2011 15:03
by Kagiso II
he he h e - dis juis buite mount wat die sak nodig maak - daai ding reen nat, kry stof en dan JAM hy [almal doen dit, vra maat ouens - jy hou altyd blikkei Winflon byderhand - anders moet jy daai levertjie met jou toon skuif [en DIT is nie vir sissies nie :rolling: ]

Die 'besluitloosheid gaan oor die sak - nie die jack nie ... jou nuwe vir my oue klink na baaaargin [myne is ex Safari Centre - so hy is regte "off road" djekk (en hy het al sy "travel scars" opgedoen. Maar werk, werk hy goed - die optel en die afsak.]

Re: T-Max High lift Jack

Posted: 14 Mar 2011 15:07
by Izak
Ek het die gele al getoets en hy kan die Patrol so hoog optel dat altwee wiele agter innie lug is. Toe val die kar skeef en ek moet weer optel voor ek kan toets of hy optel en laat sak. Al wat ek teen die sak het is dat jy gat moet maak innie nuwe sak sodat die boute en goete kan deursteek.

Ek het kla die plaat gekoop om aan die Frontrunner vas te swys so makie sakie.

Re: T-Max High lift Jack

Posted: 14 Mar 2011 16:26
by Kagiso II
noutoe bring daai gele en kô vaddi rooije [jy kanni aan F/runner aluminium sweis nie - of het jy argon? [en staal aan aluminium issi wys'ie - twee metale gemeg bymnekaar gebring is ROES - gewaarborg [vra maar die Metallurgiese ouens]
Hi-lift jack sal ALTYD omneek as hy inni middel vannie kar is en altwee wiele is opgetel - dis immer sy doel, vi RECOVERY en NIE om papwiele mee te v'vang nie
Hang on - quickly take this top Google for translation:
Type text or a website address or translate a document.
Cancel
Listen
Read phonetically
Afrikaans to English translation
noutoe bring those yellow and co vaddi rooije (come take the red one) [you cannot to F/runner aluminum welding - or argon did you? [steel and aluminum is not wise - two metals mixed causes RUST - guaranteed [Ask the Metallurgical guys]
Hi-lift jack will ALWAYS topple over when lifted in the middle of the car, and both wheels are lifted - that's always its function, 4 RECOVERY and not flat wheel replecing

Re: T-Max High lift Jack

Posted: 14 Mar 2011 19:40
by tour de frans
Mooi so Oom Mack :clap:

Re: T-Max High lift Jack

Posted: 15 Mar 2011 09:56
by Izak
Ekke hettie Aragon nie (ek dog nog altyd Aragon is die ou in Lord Of The Rings??? )

Die mounting bracket is van staal. So ekke kan hom swys.

Hoe lyk oom se Vrydag vir 'n kommetjie sout gat??

:helpsign:

Ekke weet ook nie waar om die Google vertaal ding te kry nie.

Re: T-Max High lift Jack

Posted: 15 Mar 2011 10:33
by Kagiso II
errmm - issi arAgon 'ie, 's net ARGON [gas] vir magnesium en aljumienjoemweld.
staal op staal - fieks hom op ja, sjee hom gas paapi.

Vrytag is tjaap vi !'tkonnakjie gaat m't sout ja, m't sout - hu laat sienik jou? [D V]

http://translate.google.com/# -
dan kom DIT uit - dan moet jy bikki ou-skool grammar toepas om darem v'tsaanbaar te maak:

errmm - Issi aragon 'ie,' s just ARGON [gas] for magnesium and aljumienjoemweld.
steel on steel - fieks him so, he sjee gas paapi.

Vrytag is tjaap vi! "tkonnakjie m't salt is even m't salt - hu sienik let you? [D V]



errmm -It's NOT arAgon t's just ARGON [gas] for magnesium and aluminium weld.
steel on steel - fix it up, give it gas dad.

Friday is sharp, "tkonnakjie gaat [COFFEE] with salt yes, with salt - What time? [D V]

Re: T-Max High lift Jack

Posted: 15 Mar 2011 10:51
by Izak
1000 ongeveer, +-, about, moreorless.