Page 2 of 4

Re: New member: Peter Vee

Posted: 11 Mar 2011 13:16
by Peter Vee
Dankie Frans

Re: New member: Peter Vee

Posted: 11 Mar 2011 13:45
by AndriesS
Ek hou van jou wiele , lyk so Dick Cepek rims - wil ook so n stel kry n, maar is te bang om die prys te vra.

Re: New member: Peter Vee

Posted: 11 Mar 2011 14:20
by Mrowka
Welcome and enjoy!

Re: New member: Peter Vee

Posted: 11 Mar 2011 14:28
by David
Welcome Peter!
:woo: another 4.8 !!

Re: New member: Peter Vee

Posted: 11 Mar 2011 15:40
by Stefan
Baie welkom Peter!

Re: New member: Peter Vee

Posted: 11 Mar 2011 20:14
by Herrie
Baie welkom Peter - ten minste het jy nou die beste 4x4 :oldtimer:

Re: New member: Peter Vee

Posted: 11 Mar 2011 21:16
by Tinus lotz
Hi Peter

Baie welkom yster van n patrol!!!
wat van n prentjie van agter af??
ek hou van hoe jou bumper lyk van die kant af wil net kyk hoe lyk die agter aansig!!!!
weer eens welkom jy gaan jou kar geniet , veral as jy hom bietjie laat werk ! :salute:

Re: New member: Peter Vee

Posted: 13 Mar 2011 07:09
by Peter Vee
My lorrie van agter af ...

Re: New member: Peter Vee

Posted: 13 Mar 2011 09:13
by Tinus lotz
Dankie man!!!
ek hou baie van wat ek sien !
dis n yster van n bumper daai ! :woo:
kan n mens die jerry kan houers afhaal en opsit wanneer jy wil?

Re: New member: Peter Vee

Posted: 13 Mar 2011 13:59
by BABELAAS
Hi Peter,
Welcome , your Trolle looks awesome
Cheers