Page 2 of 2
Re: We are being ROBBED
Posted: 05 Mar 2011 20:05
by Herrie
By Litts2000 in Kempton - praat met Willem (hy is nie Maandag daar nie) -0113940293.
Re: We are being ROBBED
Posted: 06 Mar 2011 10:28
by davejones

herrie dankie
Re: We are being ROBBED
Posted: 06 Mar 2011 11:37
by Kagiso II
Dankie Kobus
Re: We are being ROBBED
Posted: 07 Mar 2011 08:10
by duckitt
hi manne gaan praat met iemand wat die alpha tiipe skywe verkoop en dit het niks met die kar tiepe te doen nie hulle maak dit as n stok item en moet nie se wat se kar dit is nie laat hulle net jou een meet . ek het by Midas in Worcester R1500 betaal vir altwee en hulle weet nie wat dit is nie .toe ek later weer vra en se vir watter kar toe is dit skielik nog n R1000 duurder ,ek sal gaan soek vir my ou boks en vir julle die model nommer plaas.
Groete