Re: My Ryding
Posted: 15 Feb 2011 07:40
Klink of hierdie 'n lekker storie gaan word. As jy stories oor die lang afstand rygoed nodig het my Y60 het nou 397k Km op die klok en tik nog voort.
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Vertel my bietjie meer van daai kamp kombuis asseblief?Herrie wrote:Gerrie my Patrol het ook oor die 300000km en ek het 'n kamp kombuis wat ek gebou het voordat ons Botswana toe gegaan het.