Page 2 of 2

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 17:43
by Kagiso II
djeeeeeeeeeezzzz - hu haaidjek ons nou hirri tredd - Ek willie so of so sĂȘ nie - MAAR daai rimme is vi my baie bajja mooi.

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 05 Feb 2011 06:36
by Gerrit Loubser
Kagiso II wrote:The GL is manual gearbox and the GRX automatic
Not necessarily. I think the GLs are all manual, but the GRX can be auto or manual (mine is manual).

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 07 Feb 2011 08:00
by XenoBlitz
OK, my GRX het al daai genoemde dinge, maar ek ry 'n manual. Wat de duiwel wil mens met 'n automatiese 4x4 maak?

Maar dankie vir die insae.

BTW: Patrica is die kar se naam.

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 07 Feb 2011 08:28
by AndriesS
Ek het ook n manual maar die Auto is n yster van n ander soort, baie beter beheer in sekere tereine omdat hy die revs op die regte plek hou en ratte verwissel sonder om krag te verloor.

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 07 Feb 2011 18:47
by Baberninja
Hi


Die is n manual, vergeet om te se

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 07 Feb 2011 23:08
by Pieter du Toit
XenoBlitz wrote:OK, my GRX het al daai genoemde dinge, maar ek ry 'n manual. Wat de duiwel wil mens met 'n automatiese 4x4 maak?
Nie jou clutch brand nie!!!

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 08 Feb 2011 19:14
by Saltman
Ja Pieter,
Die verskil is ons haal ons linkervoete af van die koppelaarpedaal ... he he he

Sien, met 'n 4.5 of 4.8 Patrol handrat kies jy vooraf jou rat en dan speel jy te lekker met jou regtervoet, dis amper nie nodig om van rat te verwissel nie ...
ag jammer ek bly vergeet jy ry mos met 'n oliebrander wat 'n redelike beperkte rev range het ... terloops hoe loop die 4.2 nog?

ten minste is die woorde 4.5 en Patrol in my kommentaar, so ek is nog op topic ... lol