Re: Newborn 22/1/2011
Posted: 26 Jan 2011 16:08
Thx guys en Margo!
Pieter, geluk met jou birthday reeds verby. Jy en my laatjie verjaar op dieselfde dag. Hy is egter nou eers 12. Hierdie Patrol van my se eerste registrasie was ook op 22 Jan 2002 en dus 'n goeie datum vir 'n paar.
Kagiso, dankie vir die aanbod, maar die snorkel se prioriteit is so 'n bietjie laag op hierdie stadium.
Izak, pienkvoet?? Sterkte ou maat. Ek is bly ek is reeds daar verby. Aan die anderkant, pienkvoete hou van kar ry om aan die slaap te raak. Jou Patrol sal ideaal wees.