Newborn 22/1/2011
- Hannes P
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 02 May 2010 13:36
- Full Name: Hannes Pretorius
- Nickname: Hannes P
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
- Home Language: Afrikaans
Re: Newborn 22/1/2011
Thx guys en Margo!
Pieter, geluk met jou birthday reeds verby. Jy en my laatjie verjaar op dieselfde dag. Hy is egter nou eers 12. Hierdie Patrol van my se eerste registrasie was ook op 22 Jan 2002 en dus 'n goeie datum vir 'n paar.
Kagiso, dankie vir die aanbod, maar die snorkel se prioriteit is so 'n bietjie laag op hierdie stadium.
Izak, pienkvoet?? Sterkte ou maat. Ek is bly ek is reeds daar verby. Aan die anderkant, pienkvoete hou van kar ry om aan die slaap te raak. Jou Patrol sal ideaal wees.

- G-MAN
- Patrolman 1000+
- Posts: 1097
- Joined: 02 May 2009 19:50
- Full Name: A.G.HOLMES
- Nickname: G-MAN
- Home Town: Cape Town, Noordhoek
- Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
- Home Language: Engels
- Location: Cape Town, Noordhoek.
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 9 times
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: Newborn 22/1/2011

SHALOM
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
-
- Senior Member
- Posts: 164
- Joined: 21 Dec 2009 08:54
- Full Name: Wilfred Moore
- Nickname: Wilfred
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 4 times
Re: Newborn 22/1/2011
Hannes, jy gaan die voertuig baie geniet! Die opbou is nog lekkerder !!
Geniet dit !!
Wilfred
Geniet dit !!
Wilfred
- Aries66
- Senior Member
- Posts: 236
- Joined: 08 Apr 2009 12:19
- Full Name: Louis Naude
- Nickname: Aries66
- Home Town: Pretoria, Sinoville
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria, Sinoville
- Been thanked: 3 times
Re: Newborn 22/1/2011
Hi Hannes
Welkom hier en baie geluk met die nuwe byvoeging tot jou gesin. Hy/sy is egter nie n' BABA nie en jy sal dit wel spoedig ervaar!
Dit is nie die baba's waaraan jy gewoond was nie. Ja ek beplan n' uitstappie vir ons oud lede, sal jou laat weet.
Groete
Louis

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- Hannes P
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 02 May 2010 13:36
- Full Name: Hannes Pretorius
- Nickname: Hannes P
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
- Home Language: Afrikaans
Re: Newborn 22/1/2011
Dankie G-Man, Jules, Wilfred, Louis, Herrie, Tinus en Willie. Die Patrol ry nogal lekker.
- davejones
- Senior Member
- Posts: 425
- Joined: 25 Mar 2010 13:52
- Full Name: David Jones
- Nickname: David
- Home Town: Lagos, Nigeria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4.2D GL
- Home Language: English
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 6 times
Re: Newborn 22/1/2011
Your Troll is a beaut!! 

1998 Nissan Patrol GL (GU / Y61 - TD42, with turbo)
An ox, but with balls !!!
An ox, but with balls !!!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests