Page 2 of 2
Re: My Nuwe Patrol
Posted: 24 Jan 2011 08:02
by Margo
Congrats ... Wishing you many happy trails :)
Re: My Nuwe Patrol
Posted: 25 Jan 2011 08:46
by Mammoth
Baie geluk Aries..!
Re: My Nuwe Patrol
Posted: 25 Jan 2011 22:34
by Ross
Awesome, enjoy the new ride!
Re: My Nuwe Patrol
Posted: 26 Jan 2011 08:46
by Aries66
Dankie Almal. Nou die vraag wat moet eerste kom, n' snorkel of nuwe M/T bande?
Re: My Nuwe Patrol
Posted: 26 Jan 2011 08:52
by Peter Connan
Hello Louis
Wat se bande het hy nou op?
Ek sou se as hy R/T's op het, en tensy jou eerste trip baie diep riviere op het, sou ek eerste M/T's op sit. As jou eerste trip diep riviere het, veral as jy Moremi, Chobe of Caprivi toe gaan, moet jy maar ogies toeknyp en altwee doen.

As hy nou ordentlike A/T's op het kan jy seker eers bietjie vasbyt met die bande?

Re: My Nuwe Patrol
Posted: 26 Jan 2011 20:59
by Hannes P
Louis, jy moet maar weer so 'n dagtrippie by GK vir ons reel. Wil 'n bietjie my nuwe Patrol ook uittoets. Geluk met jou nuwe Patrol. Het jy jou rooie toe met al die ekstras saam verkoop?