Wow - Charlie - elke keer as ek Skilpad sien smelt my wil.. Jy kan opreg trots wees op hom..
My dilemma is - ek sit in Gaateng, so watever moet hier gedoen word
Dankie Dave
P/ter [amper se ek ook Hallo Peter [maar dan klink jy soos die klagtestasie ] - ek P/M jou morte meddie info
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!