Page 2 of 2

Re: Help asb! 4.8 computer

Posted: 17 Jan 2011 15:33
by JG Shields
Sias, Toysan het 2 maande gelede nog 'n ECU gehad. Ek sal more daarheen ry en met een van die werkers gaan gesels. Ongelukkig dink ek die eienaars is nie op hoogte van wat daar is nie. Ek dink hulle hou die hele besigheid net as 'n rookskerm aan.

Re: Help asb! 4.8 computer

Posted: 17 Jan 2011 15:50
by tour de frans
Jip,dis wat ek bedoel as jy nie die regte rekenaar kry nie.En ek meen nie on snaaks te wees nie,daai engine en ratkas beteken niks sonder sy eie rekenaar nie.Dit sluit in die bedrading met plugs.Tot die coded key gedeelte by die ignition slot ,.anders start Charles hom ook nie.
As ek nou mag vra?,hoe was jou convertion beplan,want om n engine in te bou is die maklike gedeelte.Dis om alles te laat reg werk en hou wat tyd en geld vreet.
Die OE rekenaars gaan nie gebruik word nie,ek neem so aan ,want hulle kan nie met n Chev praat nie.Die convertion gaan sy eie goed he om die kar te laat werk.
Vertel hoe daai convertion gaan werk.Ek mag dalk kan help met raad,Vir jou en Charles.
Groete