Page 2 of 6
Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 14 Jan 2011 07:49
by XenoBlitz
27th sounds good..... prefer not to go too far though.
Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 14 Jan 2011 08:23
by Theuhan
Praat maar net ek is reg.
Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 14 Jan 2011 08:26
by Sias
As ek my kar het, is ek daar!
Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 14 Jan 2011 09:50
by Abri Hoffman
22ste is moeilik vir my, maar die 27ste klink goed.
Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 14 Jan 2011 10:00
by Tinus lotz
ek is in se net waar en wanneer!
Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 15 Jan 2011 15:41
by Aries66
Hallo daar
Behoort dan al my ander PATROL te he, die bleddy handelaars laat n mens darem vrek lank wag om jou nuwe ryding te kan kry.
Persoonlik sal ek Moegatle aanbeveel, dit een van die mooiste en lekkerste routes in die omgewing, veral die tyd van die jaar en met al die reens wat ons gehad het.
Groete
Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 16 Jan 2011 01:43
by Kagiso II
Nee maar die reg manne - oompie "luister' - vra maar - onthou net, ons kan net op een plak op 'n keer wees - as een uitval? dan "Neks-taaijm ons hom '''hirri gaan nie 'n "once off" word nie ---- of hoe???!!!
So. laat ek julle e-posadresse kry. Een van die dae moet ek jou weer misbruik om saam te kom op die eerste "4x4-4-Kids Adventuire day" (Julle weet - waar ons 'n weeshuis se kiddies op 'n dagrit gaan 4x4?
Margo - jy moet kok kyk en help
Vir die ouens wat die Weesies & Gestrmdes "day Drives gaan meemaak, begin lolank geskenke bymekaar maak.
Dit mag mie meer as R50.00 kos nie en dit moet 'n kind se voete onner hom kam uitlsaan.
Wat moet JY dan nou doen ?? Jou opregte, uit te hart gebed, in alle erns dat die kinders die geleendhid sal geniet.
en solank almal weet - dis 'n gawe en geskenk uit Vader se hand en deur SY genade en het niks met enige mens se goedgeit te doen nie.
(julle sal merk - ek het darem bietjie "edit" gedoen hier. Sal my leer om 2-uur in die nag dinge te doen assit al lankal slaaptyd was.)

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 18 Jan 2011 15:24
by Wilfred Moore
Die 27ste klink reg vir my, sal graag wil bywoon.
E-pos:
wilfred.moore@za.saabgroup.com
Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 19 Jan 2011 05:50
by Ruben
HI oom Mac, ek sal graag daar wil wees.
Epos:
ruben.roach@gmail.com
Dankie
Re: PATROL Get Together / Byeenkoms
Posted: 19 Jan 2011 10:29
by Margo
Margo - jy moet kok kyk en help
En Oom het gedink ek sal nie sien nie :P
Hi everyone :)
Would love to attend, what are the final details / decisions?