Re: Leisure Wheels- Slight Coverup
Posted: 29 Dec 2010 15:41
Ek het die voorreg gehad om die Voetspore manne by Beyers te ontmoet nadat hulle terugekom het van Gaboen af. Een van die probleme met die Nissan borgskap was dat hulle (Nissan) al hoe meer van hulle ander voertuie (Pathfinder, Navara ens) blootstelling wou gee en dit blykbaar nie heeltemal met Johan hulle se visie gestrook het nie.