Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!
Posted: 14 Dec 2010 17:39
Gerrit
Nee dis absoluut fine - ek aanvaar dit ook so maar go my vry jy is beter en vinniger as enige Nissan onderdele man met ten minste part nommers - die kon hulle nog nie eers vir my gee nie en ek het al gister met Nissan gepraat. Wys jou net wat kan gedoen word as mens bereid is om bietjie moeite te doen.
Anycase - ek het jou lys net so ge-copy en paste en dit vir Ettiene Kuhn by Schus Nissan gemail en gevra hy moet kyk of dit op match met enige part nommers van ons plaaslike 4.2's Volgens hom is die 12279-51N02 die enigste nommer wat met ons 4.2's vereenselwig word. Enige gut feeling aan jou kant??
Ek het twee plekke in Dubai gevind wat volgens hulle websites beide parte (06J01 EN 51N02) beskikbaar het - het reeds met my peetkind gepraat en al die details vanmiddag vir haar gemail. Sy sal more bel en hoor wat hulle se - en vir my pryse uitvind. En as sy dit more kan kry - kan sy dit don op die aerie sit saam met een van haar kollegas en dan kan ek al don middag 16h00 met die part in die hand staan.
Ek begin darem so bietjie meer positief voel - die ouens wat die job doen gaan net hul vinger moet trek - was nou net daar en hulle het nou eers begin. Sodra hulle die seel uit het behoort ek ook met n part nommer in my hand te kan staan wat baie sal help.
Dankie eers en groete - ek sal jul op hoogte hou!!!