Page 2 of 2
Re: Hennie Groenewald
Posted: 30 Nov 2010 12:04
by Stefan
Baie welkom Hennie.
Re: Hennie Groenewald
Posted: 24 Dec 2010 11:08
by JohnBoyZA
Baie welkom Hennie
Re: Hennie Groenewald
Posted: 24 Dec 2010 12:23
by Diekie
Welkom hierso Hennie,sal graag n paar foto's van jou Patrollie wil sien aangesien ons van foto's hou.
Re: Hennie Groenewald
Posted: 24 Dec 2010 14:43
by Kagiso II
Jaaaaaa !!! kiekies asseblief vòòr oom Mac op jou spring

Re: Hennie Groenewald
Posted: 19 Jan 2011 10:17
by Margo
Welcome to the forum Hennie, enjoy your stay :)
Re: Hennie Groenewald
Posted: 19 Jan 2011 10:20
by Mrowka
welcome, Hennie, and anyone I have missed.
Re: Hennie Groenewald
Posted: 19 Jan 2011 11:53
by Kagiso II
Stefan -- watter deel van "ons soek kiekies" dink jy v'staan vriend Hennie nie so mooi nie?
Hennie !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! - plak fotos hier in van jou Patrol - ons is ook mos n'skierig man 
Re: Hennie Groenewald
Posted: 20 Jan 2011 18:27
by Mammoth
Hi Hennie
Baie welkom by die forum. Ek gaan niks van die kiekies se nie want jy kan daai rooi lettertjies baie duidelik sien....
Re: Hennie Groenewald
Posted: 21 Jan 2011 09:06
by Kagiso II
Hmmfff - as jy ons aanhou so inogeer meld ek jou aan by die "Crooooozer" club - of laat jou tennis kyk vir 19 ure. Dit sal jou nek aan't swaaie sit.
Maklikste vir jou - plak kiekies hier
[ons was almal eens oppetyd beginnersd - as jy nie weet HOE nie - vra net
