Re: Christo van Rensburg (ChristoSlang)
Posted: 12 May 2009 21:32
Nee jong - Dastek se dyno gee nie wringkrag syfers nie
Meeste van die ouens wat sulke conversions doen reken mens eindig met so tussen 360 Nm (sonder intercooler) en hier by die 400 Nm (met intercooler). Die 4.2 motor & ratkas in my patrollie was egter nie gebou vir sulke syfers nie, dus sal ek nie my wa ooit gebruik om woonwaens mee te sleep nie omdat ek te bang is om skade aan te rig
Chuck kry more sy EGT sensor, dan sal ek ten minste meer gerus wees wanneer ek daai lang bulte vang op boost...