Re: 1999 NISSAN PATROL 4.2 Diesel 4X4 P\UP on Gumtree
Posted: 09 Sep 2010 12:07
OK , ek het uiteidelik my "bakkie" gekry wat ek al 2 jaar lank soek ! Sy trek soos n droom en gebruik geen olie nie !
Frans daar is nie n turbo nie, daar mog dalk voorheen een gewees het ,maar nie meer nie. Sy rook so bietjie swart as ek versnel, ek weet nie of die pomp dalk gestel moet word nie.Ek het 13h00 uit Gansbaai vertrek en was so 7h00 So oggend terug in Lonehill.Gemiddelde verbruik teen so 110/120 km/h was so 7.5 km/l. Baie lekker gery ! Die sitplekke is net baie dunner en harder as die SGL s'n ! Sy het n 'freeflow" met n 3"
geut van voor tot agter.
Daar is n paar dingetjies wat bietjie aandag kort maar oor die algemeen is ek baie tevrede !
Ek sit later n paar fotos op as ek meer tyd het.
Groete Philip