Page 2 of 2

Re: Mkuze Game Reserve

Posted: 12 Aug 2010 17:55
by JohnBoyZA
Wow, great fotos - baie mooi Jules!

Re: Mkuze Game Reserve

Posted: 13 Aug 2010 08:04
by Jules
Tanks Johnboy ek leer maar nog hierdie digitale konsep ek is maar nog steeds n film man wat troues aanbetref sal seker so met die tyd meer digitaal neem dit lyk net tans na werk om na die tyd ure by die rekenaar te sit en allerande special versoeke van die bruid en bruidegom via digitaal te doen. Film is maklik skiet , ontwikkel en print, sny ook na CD en hul kan allerande manipulasies sommer self doen soos hul wil.

Shalom