Page 2 of 2
Re: Brake discs & pads on Patrol
Posted: 05 Aug 2010 13:38
by Sias
Tourdefrans - praat jy met my? Indien wel, die remme is nog nie op die kar nie, sal dit opsit as ek die kar terugkry, maar dit sal eers oor 'n maand of wat wees. Ek kan 'n foto opsit van hoe hulle lyk?
Re: Brake discs & pads on Patrol
Posted: 05 Aug 2010 14:53
by tour de frans
Hi,dit was ek ja.Ek wou net graag sien of hulle "drilled and sloted" disks is.Ek sal wag vir jou fotos
Ek is besig met n ander tipe stel vir my Patrol,maar sal meer vertel sodra ek meer weet.Wat ek wel kan se is dit is n baie goeie diskpad.Sy naam is Carbonmetalic en ons gebruik dit op die resies karre.Ek sukkel net om die regte groote te kry.
Net iets meer oor daai pads.By die baan ry die karre n oefen sessie,n kwalifiseer sessie en twee race "hits".Vir elke sesie gebruik ons n nuwe stel pads.Maw op n race dag gaan ons deur 4 stelle pads.Dis nou die local goed.Met carbonmetalics hou een stel die hele seisoen(jaar) op dieselfde resies kar.Ook net 2 stelle disks.So die baan wys watter remme is goed.
Groete
Frans
Re: Brake discs & pads on Patrol
Posted: 06 Aug 2010 08:48
by Sias
Re: Brake discs & pads on Patrol
Posted: 06 Aug 2010 14:06
by Patrol4.8
Hello Sias
'n Paar maande gelede was daar nie in SA "aftermarket" discs beskikbaar vir die 4.8 nie, slegs vir die 4.5 en diesels.
Ek is bly jy het reggekom, ek het ook voor discs nodig. Kan jy asb vir ons die part nr. gee vir discs en pads?
Die 4.8 se voor disc dia is 316 mm en die ander modelle 306mm.
Dankie
Re: Brake discs & pads on Patrol
Posted: 06 Aug 2010 16:07
by Kagiso II

... Anybody - enigeen, what about the
rear discs on the Patroll?
Maar ek is BAIE bly Power Brake het nou die vioor discs op die Patrol want toe ek met hulle laasjaar Desember gepraat het het hulle gese om in 2010 daarna te 'kyk' ... en siedaar, nou kan ons weer STOP
(Agter is steeds die nobby)
Re: Brake discs & pads on Patrol
Posted: 18 Jun 2011 18:02
by Patrol4.8
Sias wrote:TDF - sovêr ek kan sien het hulle net "slots"...
Photo001.jpg
Photo002.jpg
Photo003.jpg
Photo004.jpg
Photo006.jpg
Hello Sias, ek neem aan jy het die discs al op jou Patrol?
Kan jy asb. vir ons die part nommers gee vir jou discs en pads?
My 4.8 kort nuwes voor en agter!
Re: Brake discs & pads on Patrol
Posted: 21 Jun 2011 13:48
by navigator
Kagiso II wrote:Jaa - samblief Jantie - gooi vi ons daai part nommer.
They have already fitted said pads to the rear, BUT the discs are really warn and scuffed to "below spec" and need replacement [before I go on the Outreach to Richtersveldt]
I tried 'Wingate" [Winbrake] but this morning isi told me that R4700 was a GOOD price ... huh??]
I now got a price from Imperial Menlyn for R1741.65 EACH for the rear discs [excl VAT] and the pads they ask "ONLY" R1102.25 for the set (rear) .. Now why in this world I got quoted so big a difference between dealers ... uhm uhm .. I dunno.
still looking for the discs though
Kagiso - I will be in the Richterveld from 26 to 28 June - might see ya!
On the brake pad issue - if I remember correctly I repalced mine in PE (all four pads) for less than R1000 (vat incl) at PE Brake and Clutch. I think they told me that it was the Nissan Caball light truck pad - not 100% sure though
Re: Brake discs & pads on Patrol
Posted: 23 Jun 2011 09:22
by SRXy
Have you tried taking the worn pads to MIDAS group; AutZone; PowerBrake and ask them to try and match them?
Re: Brake discs & pads on Patrol
Posted: 24 Jun 2011 12:30
by Mrowka
I don't read Afrikaans so forgive me if my post is not 100% germane or repeats what was said before or whatever, but whatever else you do, DO NOT CHEAP OUT WHEN BUYING BRAKE PADS.
Get original Nissan pads, and the Aussie Patrol-heads also recommend Bendix and Ferrodo. But do NOT trust your safety or that of your family, other road users, the maniacs in taxis or the psychos driving minbusses to no-name brake pads from Ebay.