Re: Service problem
Posted: 26 May 2010 08:14
Hello,sorry ek was bedrywig.Die gaping speel n rol met die verbranding,kort gese,min genoeg eintlik om so n groot verskil te wys op verbruik.Soos Herrie se,die stelsel werk harder.
Herbi,wat jy noem oor verskillende toestande speel ook n rol.Die voertuig pas aan met die verskillende toestande...Die, noem dit nou,grooter gap,het ons getoets(meer gespeel as getoets).n 5mm gaping,het die kar nog altyd geloop,maar jy kon nie die petrol plat trap nie dan het hy gevrek onder jou voet......
Die veskillende gappings,verander die tyd reeling.
Kortliks dink ek is dit nie die vonkproppe nie.As ek vinnig moet se,sal ek na die brandstof filter gaan kyk(die ou een).Hy was waarskynlik baie vuil en het veroorsaak dat die kar "leaner" geloop het.
Ek weet van n geval waar n persoon sy 4.5 se pomp vervang het en was onmiddelik swaarder op brandstof.
Hoop dit help
Groete
Frans