Re: Bainage, Zululand
Posted: 14 Apr 2010 11:25
Izak, Thys se agterste buffer is deur Burnco vervaardig, maar voor het hy 'n TJM-buffer.
Die Bainage-baan is in die Noord-ooste van Natal, so 15 na 20 km buite Empangeni in 'n westelike rigting.