Page 2 of 2

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 11 Aug 2025 09:12
by offroadbiker
bogeyman wrote: 11 Aug 2025 07:38 Dankie vir die reel Dirk.
Ek is ook in.
:blonde: :blonde: :blonde:

Jagermeister time QQQ

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 15 Aug 2025 10:57
by DawidT
Hi Dirk,

As daar nog plek is wil ons ook gaan. Dit sal ek wees en nog n voertuig (2X Patrols). Kan jy ons opsit asb, merk ons asb as voorlopig, sal bevestig ASAP.

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 15 Aug 2025 12:13
by offroadbiker
DawidT wrote: 15 Aug 2025 10:57 Hi Dirk,

As daar nog plek is wil ons ook gaan. Dit sal ek wees en nog n voertuig (2X Patrols). Kan jy ons opsit asb, merk ons asb as voorlopig, sal bevestig ASAP.
Ek maak so :salute: