Page 2 of 2

Re: 2008 3.0L Patrol

Posted: 22 Apr 2024 10:02
by izakjbrt
The prices are mental! This weekend I got an ad in my mail for a 2006 4.8 grx with just over 200 000km on the clock.....R400 000!! I mean what the?!?!

Re: 2008 3.0L Patrol

Posted: 23 Jun 2024 23:20
by Reenen
Face dit, ons begin kry nou met die Patrols ook die crap herverkoopswaarde soos die cruisers.
Nou moet ons meer betaal vir voertuie wat ons nooit sal verkoop.

Dit is nou maar net wat dit is. My zd30’s is almal meer as dubbeld werd as waarvoor ek hulle gekoop het.

My 4.2 bakkies en stasiewaens is mal duur om te vervang. So mens oorweeg nie eens meer na herverkoopswaarde kyk nie.

My m160’s, selfde, van hulle is nou al 10 x maal + werd as waarvoor ek hulle gekoop het.

En my G60 sal ek nie eens offers van 3x sy koopprys oorweeg nie.

Dit kom nou op punt waar mens nie eens meer berg en bos patrols kan koop nie, almal is mal geprys. Ek dink die dae van R5000- R30 000 patrols raak vinnig op .

Re: 2008 3.0L Patrol

Posted: 23 Jun 2024 23:23
by Reenen
Ek het nog gehoop om n Zd30 crd single cab vir my seun te koop vir sou hy oorweeg om plaas toe te kom as werksbakkie, nou sal ek gelukkig wees om n yd25 np300 4x4 te kry.