Hello en welkom...
Ons laeveld ledetalle begin nou mooi te groei...
Daars ook fezza(ferreira) en xenoblitz(wilhelm) in nelspruit..
Ek gaan ook gereeld hazyview toe, gaan more weer om voorraad te gaan laai.
Ps tinus praat van iaan se bakkie...
Ja ons sal n laeveld outing moet reel een of ander tyd....
