Hallo Herbi.
Ja die swakker oktaan is n probleem vir die ouer enjins.Om daai Rover te fix met meer timing is om die kompressie te sak.Maar ai al daai moeite,jy kan ook die cam nog wilder maak,dit steel ook kompressie.Te wild kan jy weer lae werk verrigting verloor,maar afterall daai is n V8.Die kurwe springe is belangrik en speel seker die belanrikste rol in "advance timeing"saam met enjin toere,maar kan ook net dit doen.Die base timeing kan jy nie te stadig maak nie dan kom die enjin ook nie weg op lae toere nie en jy maak net die exhaust header temp onnodig hoer en begin kraak.
As jy die cam oorweeg sou ek nie aan die bysirkels laat werk nie en net (Duration),dan kry die enjin nie meer valve lift nie maar die cam word wilder en steel kompressie.Met die groter valve lift skree die enjin lekker op hoe toere,maar verloor die vermoe om te grunt op lae toere.Die ding is net jy is besig om n enjin te ontwerp vir die nuwe petrol en dit kos geld.Dit staan nerens in n boek geskryf nie,ouens soos ek en jy moet maar sukkel en betaal.
Hermi se kar is verkoop en ry nou n 4.8.Die nuwe eienaar is n maat van my en ons gaan sy kar klaarmaak met die cam trick of wat ookal n mens dit noem.
Groete
Frans
TB45E "Pinging"
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: TB45E "Pinging"
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: TB45E "Pinging"
Sorry ek meng my taal so,dit vloei net lekkerder...... 

Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
-
- Full Member
- Posts: 49
- Joined: 01 Sep 2009 17:34
- Full Name: Manie Carstens
- Nickname: Maniac
- Home Town: Durbanville
- Current 4x4: Hilux DC
F62 LC
4.5 GRX Patrol - Home Language: Afrikaans / English
- Location: Durbanville
Re: TB45E "Pinging"
Ja nee, hy is nou reg vir 'n diens ook. Die vraag is net kan ek hom na Kosie Swanepoel toe vat en dan nog iewers laat diens ook of kan hulle alles doen by Kosie se plek? Tweede vraag is natuurlik waarheen? Hy is sy lewe lank al by Parow Nissan gediens, maar my vrou se vorige Navara wat ons nuut gekoop het is ook deur Parow Nissan gediens en die enjin parte het sommer afgeval na die dienste. Lyk nie hulle het spanners om goed mee vas te draai nie?
- Saltman
- Moderator
- Posts: 281
- Joined: 04 Apr 2009 16:03
- Full Name: Herbie Hellstrom
- Nickname: Saltman
- Home Town: Durbanville, Western Cape
- Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5 - Home Language: Afrikaans / English / German
- Location: Durbanville, Western Cape
Re: TB45E "Pinging"
Manie
Ek is nogal beindruk met JB's Nissan in Malmesbury, as jy nog kans sien vir 'n Stealer!
My voertuig is nou onder sy fabriekswaarborg uit, so ek sal hom nou self diens elke 10 000 km, maar ek sal nog steeds elke 2 jaar of so verkies om die goed wat saak maak te laat nagaan, so op hierdie stadium sal dit JB's wees.
Ons Durbies (lees Noordelike voorstede) moet 'n slag bymekaar kom, hier is darem nou al 'n klomp van ons!
Lekker week vir almal
Herbie

Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: 15 Dec 2009 19:36
- Full Name: Martin Slabber
- Nickname: martin
- Home Town: Durbanville
- Current 4x4: 1998, 4500 Petrol, Nissan Patrol
- Home Language: Afrikaans
Re: TB45E "Pinging"
Ek is nou die trotse eienaar van Hermie se pienkerige 4.5 Patrol. Ken vir tour de frans al 'n lang tyd, so ons sal nog die cam timing eksperiment aanpak. Tot tyd en wyl het ek bietjie met oktaan boosters ge-eksperimenteer. Hier in die Kaap is 2 opsies 104+ by Stateside en NF by Roddy Powerflow. 104+ kos R147 vir 473ml en dis goed vir 90 liter petrol. NF kos R150 vir 300ml en is goed vir 300 liter petrol. Altwee werk goed en raak ontslae van die ping probleem. Ek ry maar 'n botteltjie saam vir as ek per ongeluk op 'n warm dag in die duine vasry......groete Martin
- duckitt
- Senior Member
- Posts: 145
- Joined: 24 Jul 2009 10:44
- Full Name: Charles
- Nickname: Charles
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: 4.8 GQ Patrol 4x4 & 1996 (4.8) SGL GU was n 4.2 Petrol
- Home Language: Afrikaans
Re: TB45E "Pinging"
Nou ja steets die spook in die kar met die hammers !
Ek het nou met die springs in die dissy beging krap en wat n verskil het selfs nou die een vervang met n baie sterker spring en groot results. sal nou net graag n masjie in die hande wil kry om die vyn stellings te maak , ek kon nou die tyd selfs aan skuif wat dorps bestuur beter en goedkoper maak net onder harde excelleration kort ek nou n biekie maganiese advance ,die minste van my probleem want tenminste gaan als nou heel bly

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests