So, julle sal onthou dat ek my ZD30 oorgedoen het.
So het ek ook genoem dat ek nie gate wil maak om EGT en Boost Gauges te fit nie, so ek het maar die Ausies se raad gevolg en besluit op die Auber Digitale gauges.
So vandag het die pakkie gekom, so raai wat doen ek die naweek?????
Ek het reeds toe die enjin nog uit was die manifold geboor en getap.
Ek beplan om die gauges in die consol bokant die radio in te sit.

