ARB bumper for GU - R5500
-
- Senior Member
- Posts: 73
- Joined: 17 Oct 2013 08:04
- Full Name: Drean Barnard
- Nickname: Drean
- Home Town: Kleinmond
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: ARB bumper for GU - R5500
More manne,ek is op soek na hierdie man wat die ARB bumper verkoop het Dis my Patrol wat hy gesteel het en my bumpers wat hy verkoop het As enige iemand vir my inligting van die man het en ook wie my bumpers gekoop het kontak my asb 0711512320
- iandvl
- Patrolman 1000+
- Posts: 1831
- Joined: 12 Jan 2015 13:26
- Full Name: Ian de Villiers
- Nickname: Ian
- Home Town: Garsfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
- Home Language: English
- Has thanked: 451 times
- Been thanked: 719 times
Re: ARB bumper for GU - R5500
Drean - ek is jammer om hiervan te hoor.drean wrote:More manne,ek is op soek na hierdie man wat die ARB bumper verkoop het Dis my Patrol wat hy gesteel het en my bumpers wat hy verkoop het As enige iemand vir my inligting van die man het en ook wie my bumpers gekoop het kontak my asb 0711512320
Op die twede post op hierdie thread het ek mense gewaarsku oor die ou. Ek het hom gekontak toe ek die advertensie sien, maar ek het weggestaan toe ek gehoor het wie is dit ou.
Sterkte. Ek hoop jy kry jou 'trol en bumper terug...
Ian
Ian de Villiers
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: AG149
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: AG149
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests