En sy NAAM ?? Leeu Draf ?? of sommer net LEEU :-)
Baie geluk mater -- mag hy jou baie baie baie mooi myle gee, jou op ver paaie en mooi plekke vat, altyd trugbrig huis toe, mooi 'memories' maak en jou knus hou op die sleg paaie. Mag jy sonder papwiel ry. en mag die petrolprys val na sjieling n gelling ...
